See also ebooksgratis.com: no banners, no cookies, totally FREE.

CLASSICISTRANIERI HOME PAGE - YOUTUBE CHANNEL
Privacy Policy Cookie Policy Terms and Conditions
David Livingstone - Wikipedia

David Livingstone

vanuit Wikipedia, die vrye ensiklopedie.

David Livingstone
David Livingstone

David Livingstone was ontdekkingsreisiger en sendeling in Afrika. In 1813 in Blantyre in Skotland gebore. Die stad in Malawi is na sy geboortedorp vernoem. Na hy homself in medisyne bekwaam het, sluit hy by die Londense Sendinggenootskap aan en kom na Suid-Afrika in 1840. Hy onderneem sy eerste ontdekkingsreis in 1849 na die Ngami-meer vergesel van Mungo Murray en William Cotton Oswell. Na 'n reis deur die Kalahari-woestyn, bereik hulle die meer op 1 Augustus 1849. Op Kuruman raak hy in 'n geskil tussen Boere en inheemse stamme betrokke, en reis verder na die bolope van die Zambezi. Hy is in 1855 die eerste Europeër om die Victoria-waterval te sien na 'n trek van twee en 'n half jaar. In latere jare bring hy die meeste van sy loopbaan in Sentraal-Afrika deur. In 1858 was hy die Britse konsul in Quelimane in die huidige Mosambiek. Hy was in bevel van 'n geselskap wat die Europeërs is om die Njassa-meer te bereik. In 1872 het Henry M. Stanley, wat gestuur is om nuus oor Livingstone te bring, hom ontmoet, maar hy weier om terug te gaan en sterf op 1 Mei 1873.


aa - ab - af - ak - als - am - an - ang - ar - arc - as - ast - av - ay - az - ba - bar - bat_smg - bcl - be - be_x_old - bg - bh - bi - bm - bn - bo - bpy - br - bs - bug - bxr - ca - cbk_zam - cdo - ce - ceb - ch - cho - chr - chy - co - cr - crh - cs - csb - cu - cv - cy - da - de - diq - dsb - dv - dz - ee - el - eml - en - eo - es - et - eu - ext - fa - ff - fi - fiu_vro - fj - fo - fr - frp - fur - fy - ga - gan - gd - gl - glk - gn - got - gu - gv - ha - hak - haw - he - hi - hif - ho - hr - hsb - ht - hu - hy - hz - ia - id - ie - ig - ii - ik - ilo - io - is - it - iu - ja - jbo - jv - ka - kaa - kab - kg - ki - kj - kk - kl - km - kn - ko - kr - ks - ksh - ku - kv - kw - ky - la - lad - lb - lbe - lg - li - lij - lmo - ln - lo - lt - lv - map_bms - mdf - mg - mh - mi - mk - ml - mn - mo - mr - mt - mus - my - myv - mzn - na - nah - nap - nds - nds_nl - ne - new - ng - nl - nn - no - nov - nrm - nv - ny - oc - om - or - os - pa - pag - pam - pap - pdc - pi - pih - pl - pms - ps - pt - qu - quality - rm - rmy - rn - ro - roa_rup - roa_tara - ru - rw - sa - sah - sc - scn - sco - sd - se - sg - sh - si - simple - sk - sl - sm - sn - so - sr - srn - ss - st - stq - su - sv - sw - szl - ta - te - tet - tg - th - ti - tk - tl - tlh - tn - to - tpi - tr - ts - tt - tum - tw - ty - udm - ug - uk - ur - uz - ve - vec - vi - vls - vo - wa - war - wo - wuu - xal - xh - yi - yo - za - zea - zh - zh_classical - zh_min_nan - zh_yue - zu -