See also ebooksgratis.com: no banners, no cookies, totally FREE.

CLASSICISTRANIERI HOME PAGE - YOUTUBE CHANNEL
Privacy Policy Cookie Policy Terms and Conditions
Bulls - Wikipedia

Bulls

vanuit Wikipedia, die vrye ensiklopedie.

Vodacom Bulls
Unie Suid-Afrika
Bynaam(e) Blou Bulle
Afrigter Pote Human
Spankleure Spankleure Spankleure
Spankleure
Spankleure
 
Spankleure

Die Vodacom Bulls is die naam van die Super 14 rugbyspan wat bestaan uit die rugbyklubs in Pretoria en die Limpopo-provinsie. Die span staan ook bekend as die Vodacom Blou Bulle wanneer hulle in die Vodacom- of Curriebeker-reeks meeding. Die span se tuisveld is Loftus Versfeld in Pretoria.

[wysig] Geskiedenis

Die span het reeds in 1996 aan die Super 12 begin deelneem en het die eerste keer dié reeks in 2007 gewen (die Super 14) deur die Sharks van Durban met 20-19 in die laaste minuut van die wedstryd te klop.

[wysig] Rekords

Wedstrydrekords

  • Grootste oorwinning in een wedstryd: 92-3 (vs. Reds, 2007).
  • Grootste neerlaag in een wedstryd: 9-73 (vs. ACT Brumbies, 1999).
  • Hoogste telling in een wedstryd: 92 (vs. Reds, 2007).
  • Meeste drieë in een wedstryd: 13 (vs. Reds, 2007).
  • Meeste punte deur 'n speler in een wedstryd: 35 (Morné Steyn vs. Stormers, 2005).
  • Meeste drieë deur 'n speler in een wedstryd: 3 (Fourie du Preez vs. Cats, 2004).
  • Meeste skepskoppe deur 'n speler in een wedstryd: 3 (Louis Koen vs Cats, 2003).


Seisoenrekords

  • Meeste punte: 435 (in 15 wedstryde, 2007)
  • Meeste punte deur een speler: 161 (Derick Hougaard, 2007)
  • Meeste span drieë: 47 (in 15 wedstryde, 2007)
  • Meeste drieë deur 'n speler: 9 (Bryan Habana in 2005)


Loopbaanrekords

  • Meeste verskynings: 85 (Victor Matfield, 2001-2007)
  • Meeste punte: 156 (Derick Hougaard, 2003-2007)
  • Meeste drieë: 24 (Bryan Habana, 2005-2007)

[wysig] Eksterne skakels


aa - ab - af - ak - als - am - an - ang - ar - arc - as - ast - av - ay - az - ba - bar - bat_smg - bcl - be - be_x_old - bg - bh - bi - bm - bn - bo - bpy - br - bs - bug - bxr - ca - cbk_zam - cdo - ce - ceb - ch - cho - chr - chy - co - cr - crh - cs - csb - cu - cv - cy - da - de - diq - dsb - dv - dz - ee - el - eml - en - eo - es - et - eu - ext - fa - ff - fi - fiu_vro - fj - fo - fr - frp - fur - fy - ga - gan - gd - gl - glk - gn - got - gu - gv - ha - hak - haw - he - hi - hif - ho - hr - hsb - ht - hu - hy - hz - ia - id - ie - ig - ii - ik - ilo - io - is - it - iu - ja - jbo - jv - ka - kaa - kab - kg - ki - kj - kk - kl - km - kn - ko - kr - ks - ksh - ku - kv - kw - ky - la - lad - lb - lbe - lg - li - lij - lmo - ln - lo - lt - lv - map_bms - mdf - mg - mh - mi - mk - ml - mn - mo - mr - mt - mus - my - myv - mzn - na - nah - nap - nds - nds_nl - ne - new - ng - nl - nn - no - nov - nrm - nv - ny - oc - om - or - os - pa - pag - pam - pap - pdc - pi - pih - pl - pms - ps - pt - qu - quality - rm - rmy - rn - ro - roa_rup - roa_tara - ru - rw - sa - sah - sc - scn - sco - sd - se - sg - sh - si - simple - sk - sl - sm - sn - so - sr - srn - ss - st - stq - su - sv - sw - szl - ta - te - tet - tg - th - ti - tk - tl - tlh - tn - to - tpi - tr - ts - tt - tum - tw - ty - udm - ug - uk - ur - uz - ve - vec - vi - vls - vo - wa - war - wo - wuu - xal - xh - yi - yo - za - zea - zh - zh_classical - zh_min_nan - zh_yue - zu -