Biochemie
vanuit Wikipedia, die vrye ensiklopedie.
Biochemie is die studie van biologiese molekules soos proteine en nukleïnsure en hulle interaksies met mekaar ander chemiese stowwe soos farmaseutiese middels en gifstowwe.
[wysig] Bloed in die menslike liggaam
Die menslike liggaam funksioneer om die mens in 'n staat van ekwilibrium (balans) te hou. Alle chemiese prosesse/siklusse word beïnvloed deur die oorlading of gebrek van die elemente:
- Glukose
- Natrium
- Kalium
- Ureum
- CO2
- Cholesterol
- Lewerensieme
- Nierfunksies
- Dwelm-oordoserings (misbruik)