See also ebooksgratis.com: no banners, no cookies, totally FREE.

CLASSICISTRANIERI HOME PAGE - YOUTUBE CHANNEL
Privacy Policy Cookie Policy Terms and Conditions
Bellville - Wikipedia

Bellville

vanuit Wikipedia, die vrye ensiklopedie.

Bellville is 'n stad in die Wes-Kaap (Suid-Afrika), sowat 20 kilometer vanaf Kaapstad se middestad. Dit was oorspronklik as "Hardekraaltjie" bekend. Hardekraaltjie was die enigste harde grond waarop waens uitgespan kon word op hul togte deur die Kaapse Vlakte se sand. Die Hardekraaltjie-karavaanpark staan vandag daar.

Dit was in die dae toe daar nog niks op die Vlakte was nie. Toe die spoorlyn van Kaapstad na Wellington Hardekraaltjie bereik het, is daar 'n halte gemaak, wat "Durban Road" genoem is (Durbanville was vroeër bekend as "D'Urban"). Durbanville was toe al 'n gevestigde gemeenskap, terwyl dié latere Bellville toe net begin ontwikkel het. Afrikaanssprekendes het Durban Road geken as Twaalf Myl, genoem na die die leiklip-mylpaal met sy Romeinse XII wat by die hoek van Voortrekker- en Durbanweg staan. Dit was presies twaalf myl of 19,3 km van die Kaap. In 1861 is dit na die landmeter Charles Bell vernoem. Bellville het in 1940 'n onafhanklike munisipaliteit geword en het in 1979 stadstatus verkry.

Bellville is vandag danksy sy sentrale ligging naby die lughawe, 'n aantal gholfbane, die Kaapse wynroetes en winkelsentrums 'n gewilde residensiële voorstad van Kaapstad. Die Universiteit van Wes-Kaapland is in Bellville geleë.

[wysig] Kultuur


Vlag van Suid-Afrika

Provinsie Wes-Kaap

Hoofstad:

Kaapstad

Streke:

Kaapse Skiereiland | Kaapse Wynlande | Tuinroete | Klein Karoo | Overberg | Weskus

Grootste stede en dorpe:

Kaapstad | George | Knysna | Oudtshoorn | Paarl | Robertson | Stellenbosch | Swellendam | Vredenburg | Worcester

Munisipaliteite:

Beaufort-Wes | Bergrivier | Breederivier | Breederivier/Wynlande | Breedevallei | Kaap Agulhas | Cederberg | Sentraal-Karoo | Kaapstad | Drakenstein | George | Kannaland | Knysna | Laingsburg | Langeberg | Matzikama | Mosselbaai | Oudtshoorn | Overberg | Overstrand | Plettenbergbaai | Prins Albert | Saldanhabaai | Suid-Kaap | Stellenbosch | Swartland | Swellendam | Theewaterskloof | Weskus | Witzenberg |

Ander tale


aa - ab - af - ak - als - am - an - ang - ar - arc - as - ast - av - ay - az - ba - bar - bat_smg - bcl - be - be_x_old - bg - bh - bi - bm - bn - bo - bpy - br - bs - bug - bxr - ca - cbk_zam - cdo - ce - ceb - ch - cho - chr - chy - co - cr - crh - cs - csb - cu - cv - cy - da - de - diq - dsb - dv - dz - ee - el - eml - en - eo - es - et - eu - ext - fa - ff - fi - fiu_vro - fj - fo - fr - frp - fur - fy - ga - gan - gd - gl - glk - gn - got - gu - gv - ha - hak - haw - he - hi - hif - ho - hr - hsb - ht - hu - hy - hz - ia - id - ie - ig - ii - ik - ilo - io - is - it - iu - ja - jbo - jv - ka - kaa - kab - kg - ki - kj - kk - kl - km - kn - ko - kr - ks - ksh - ku - kv - kw - ky - la - lad - lb - lbe - lg - li - lij - lmo - ln - lo - lt - lv - map_bms - mdf - mg - mh - mi - mk - ml - mn - mo - mr - mt - mus - my - myv - mzn - na - nah - nap - nds - nds_nl - ne - new - ng - nl - nn - no - nov - nrm - nv - ny - oc - om - or - os - pa - pag - pam - pap - pdc - pi - pih - pl - pms - ps - pt - qu - quality - rm - rmy - rn - ro - roa_rup - roa_tara - ru - rw - sa - sah - sc - scn - sco - sd - se - sg - sh - si - simple - sk - sl - sm - sn - so - sr - srn - ss - st - stq - su - sv - sw - szl - ta - te - tet - tg - th - ti - tk - tl - tlh - tn - to - tpi - tr - ts - tt - tum - tw - ty - udm - ug - uk - ur - uz - ve - vec - vi - vls - vo - wa - war - wo - wuu - xal - xh - yi - yo - za - zea - zh - zh_classical - zh_min_nan - zh_yue - zu -