See also ebooksgratis.com: no banners, no cookies, totally FREE.

CLASSICISTRANIERI HOME PAGE - YOUTUBE CHANNEL
Privacy Policy Cookie Policy Terms and Conditions
Vlag van Mali - Wikipedia

Vlag van Mali

vanuit Wikipedia, die vrye ensiklopedie.

 Vlagverhouding: 2:3
Vlagverhouding: 2:3
Die vlag tot 1 Maart 1961
Die vlag tot 1 Maart 1961

Die vlag van Mali is 'n driekleur met drie ewegroot vertikale strepe. Van die vlagpaal af is die kleure groen, goud, en rooi, die pan-Afrika kleure.

Die drie kleure het die volgende simboliese betekenis:

  • Groen: Natuur/Landbou
  • Geel: Rykdom/Goud
  • Rooi: Die opofferings gemaak deur ons voorvaders ter wille van onafhanklikheid

Die huidige vlag is op 1 Maart 1961 aangeneem. Die oorspronklike vlag is op 4 April 4 1959 aangeneem toe Mali by die Mali-Federasie aangesluit het. Die vroeëre vlag was dieselfde, behalwe dat die goue strook 'n stokmannetjie, kanaga, in swart, met arms opgehef na die hemel. Volgens Flags of the World, is die figuur verwyder aangesien die Islamse geloof teen die skep van beelde van die menslike figuur. (Mali is omtrent 90% Moslem.)

[wysig] Bronnelys


{{{afb_links}}} Nasionale vlae {{{afb_rechts}}} {{{afb_groot}}}

België · Guinee-Bissau · Koeweit · Mali · Mauritanië · Nederland · Niger · Senegal · Suid-Afrika · Verenigde State


aa - ab - af - ak - als - am - an - ang - ar - arc - as - ast - av - ay - az - ba - bar - bat_smg - bcl - be - be_x_old - bg - bh - bi - bm - bn - bo - bpy - br - bs - bug - bxr - ca - cbk_zam - cdo - ce - ceb - ch - cho - chr - chy - co - cr - crh - cs - csb - cu - cv - cy - da - de - diq - dsb - dv - dz - ee - el - eml - en - eo - es - et - eu - ext - fa - ff - fi - fiu_vro - fj - fo - fr - frp - fur - fy - ga - gan - gd - gl - glk - gn - got - gu - gv - ha - hak - haw - he - hi - hif - ho - hr - hsb - ht - hu - hy - hz - ia - id - ie - ig - ii - ik - ilo - io - is - it - iu - ja - jbo - jv - ka - kaa - kab - kg - ki - kj - kk - kl - km - kn - ko - kr - ks - ksh - ku - kv - kw - ky - la - lad - lb - lbe - lg - li - lij - lmo - ln - lo - lt - lv - map_bms - mdf - mg - mh - mi - mk - ml - mn - mo - mr - mt - mus - my - myv - mzn - na - nah - nap - nds - nds_nl - ne - new - ng - nl - nn - no - nov - nrm - nv - ny - oc - om - or - os - pa - pag - pam - pap - pdc - pi - pih - pl - pms - ps - pt - qu - quality - rm - rmy - rn - ro - roa_rup - roa_tara - ru - rw - sa - sah - sc - scn - sco - sd - se - sg - sh - si - simple - sk - sl - sm - sn - so - sr - srn - ss - st - stq - su - sv - sw - szl - ta - te - tet - tg - th - ti - tk - tl - tlh - tn - to - tpi - tr - ts - tt - tum - tw - ty - udm - ug - uk - ur - uz - ve - vec - vi - vls - vo - wa - war - wo - wuu - xal - xh - yi - yo - za - zea - zh - zh_classical - zh_min_nan - zh_yue - zu -