See also ebooksgratis.com: no banners, no cookies, totally FREE.

CLASSICISTRANIERI HOME PAGE - YOUTUBE CHANNEL
Privacy Policy Cookie Policy Terms and Conditions
The Matrix - Wikipedia

The Matrix

vanuit Wikipedia, die vrye ensiklopedie.

The Matrix is 'n Amerikaanse film wat in 1999 vrygestel is, onder regie van die Wachowski broers (Andy en Larry).

Inhoud

[wysig] Genre

Wetenskapsfiksie

[wysig] Hoofrolspelers

  • Keanu Reeves (Neo, Thomas Anderson)
  • Laurence Fishburne (Morpheus)
  • Carrie-Anne Moss (Trinity)
  • Hugo Weaving (Agent Smith)

[wysig] Verhaal

Die verhaal gaan oor 'n jong rekenaarskaker, wat opsoek is na die ware natuur van realiteit. Hy word deur Morpeus en Trinity ingelig dat alles wat hy gedink het "realiteit" is, is eintlik 'n soort rekenaarprogram; The Matrix. Hy kom in aanraking met 'n groep wat glo dat Neo (Keanu Reeves) die Een persoon is wat die mensdom kan red uit hierdie rekenaarprogram. Die heersers van die progam staan bekend as 'agente' wat wil voorkom dat Neo die mensdom moet bevry.

[wysig] Toekennings

Die film kry Oscars vir beste redigering, klankversorging en visuele effekte. 'n Belangrike visuele tegniek wat gebruik word staan bekend as "bullet-time". Dieselfde toneel word met 'n aantal kameras gelyk afgeneem om 'n illusie van tyd-vertraaging te gee.

Na die sukses van die eerste film, was daar twee opvolg films - The Matrix Reloaded en The Matrix Revolutions, beide vrygestel in 2003. Laasgenoemde twee films het egter nie daarin geslaag om soveel aanklank by aanhangers van die oorspronklike film te vind nie.[1]

[wysig] Verwysings

  1. ^ Volgens die Internet Movie Database het 257 899 kykers die eerste film 8,6 uit 10 gegee; die tweede film is deur 103 634 kykers 'n 7 uit 10 toegeken en die derde het 6,4 uit 10 behaal, afkomstig van 82 178 kykers.


aa - ab - af - ak - als - am - an - ang - ar - arc - as - ast - av - ay - az - ba - bar - bat_smg - bcl - be - be_x_old - bg - bh - bi - bm - bn - bo - bpy - br - bs - bug - bxr - ca - cbk_zam - cdo - ce - ceb - ch - cho - chr - chy - co - cr - crh - cs - csb - cu - cv - cy - da - de - diq - dsb - dv - dz - ee - el - eml - en - eo - es - et - eu - ext - fa - ff - fi - fiu_vro - fj - fo - fr - frp - fur - fy - ga - gan - gd - gl - glk - gn - got - gu - gv - ha - hak - haw - he - hi - hif - ho - hr - hsb - ht - hu - hy - hz - ia - id - ie - ig - ii - ik - ilo - io - is - it - iu - ja - jbo - jv - ka - kaa - kab - kg - ki - kj - kk - kl - km - kn - ko - kr - ks - ksh - ku - kv - kw - ky - la - lad - lb - lbe - lg - li - lij - lmo - ln - lo - lt - lv - map_bms - mdf - mg - mh - mi - mk - ml - mn - mo - mr - mt - mus - my - myv - mzn - na - nah - nap - nds - nds_nl - ne - new - ng - nl - nn - no - nov - nrm - nv - ny - oc - om - or - os - pa - pag - pam - pap - pdc - pi - pih - pl - pms - ps - pt - qu - quality - rm - rmy - rn - ro - roa_rup - roa_tara - ru - rw - sa - sah - sc - scn - sco - sd - se - sg - sh - si - simple - sk - sl - sm - sn - so - sr - srn - ss - st - stq - su - sv - sw - szl - ta - te - tet - tg - th - ti - tk - tl - tlh - tn - to - tpi - tr - ts - tt - tum - tw - ty - udm - ug - uk - ur - uz - ve - vec - vi - vls - vo - wa - war - wo - wuu - xal - xh - yi - yo - za - zea - zh - zh_classical - zh_min_nan - zh_yue - zu -