See also ebooksgratis.com: no banners, no cookies, totally FREE.

CLASSICISTRANIERI HOME PAGE - YOUTUBE CHANNEL
Privacy Policy Cookie Policy Terms and Conditions
Solomon Juneau - Wikipedia

Solomon Juneau

vanuit Wikipedia, die vrye ensiklopedie.

Standbeeld van Solomon Juneau in Juneau Park, Milwaukee
Standbeeld van Solomon Juneau in Juneau Park, Milwaukee

Solomon Laurent Juneau, soms ook Laurent-Salomon Juneau, (9 Augustus 1793 - 14 November 1856) was 'n Kanadees-gebore Amerikaanse pelshandelaar, spekulant en politikus, wat 'n belangrike rol by die sigting van die stad Milwaukee (Wisconsin) gespeel het. Juneau was 'n boorling van Repentigny (Québec).

Juneau het hom in 1818 in 'n gebied oos van die Milwaukeerivier gevestig, wat destyds Juneautown genoem is. Die nedersetting het later met George H. Walker se Walker's Point en Byron Kilbourn se Kilbourntown verenig en is as die Stad Milwaukee geïnkorporeer. In 1837 het hy die dagblad Milwaukee Sentinel gestig, die oudste sakeonderneming in Wisconsin wat nog steeds bestaan. Juneau het tussen 1846 en 1847 as Milwaukee se eerste burgemeester en ook as sy eerste posmeester gedien.

Solomon Juneau het in 1820 met Josette Vieau getrou. Sy was die dogter van Jacques Vieau, 'n pelshandelaar, wat jare tevore 'n handelspos bo-oor die Menomonee-riviervallei gestig had. Juneau is op die Calvary Cemetery-begraafplaas in Milwaukee ter ruste gelê.

[wysig] Eksterne skakels


Vooraf gegaan deur:
Burgemeester van Milwaukee
1846
Opgevolg deur:
Horatio N. Wells
Ander tale


aa - ab - af - ak - als - am - an - ang - ar - arc - as - ast - av - ay - az - ba - bar - bat_smg - bcl - be - be_x_old - bg - bh - bi - bm - bn - bo - bpy - br - bs - bug - bxr - ca - cbk_zam - cdo - ce - ceb - ch - cho - chr - chy - co - cr - crh - cs - csb - cu - cv - cy - da - de - diq - dsb - dv - dz - ee - el - eml - en - eo - es - et - eu - ext - fa - ff - fi - fiu_vro - fj - fo - fr - frp - fur - fy - ga - gan - gd - gl - glk - gn - got - gu - gv - ha - hak - haw - he - hi - hif - ho - hr - hsb - ht - hu - hy - hz - ia - id - ie - ig - ii - ik - ilo - io - is - it - iu - ja - jbo - jv - ka - kaa - kab - kg - ki - kj - kk - kl - km - kn - ko - kr - ks - ksh - ku - kv - kw - ky - la - lad - lb - lbe - lg - li - lij - lmo - ln - lo - lt - lv - map_bms - mdf - mg - mh - mi - mk - ml - mn - mo - mr - mt - mus - my - myv - mzn - na - nah - nap - nds - nds_nl - ne - new - ng - nl - nn - no - nov - nrm - nv - ny - oc - om - or - os - pa - pag - pam - pap - pdc - pi - pih - pl - pms - ps - pt - qu - quality - rm - rmy - rn - ro - roa_rup - roa_tara - ru - rw - sa - sah - sc - scn - sco - sd - se - sg - sh - si - simple - sk - sl - sm - sn - so - sr - srn - ss - st - stq - su - sv - sw - szl - ta - te - tet - tg - th - ti - tk - tl - tlh - tn - to - tpi - tr - ts - tt - tum - tw - ty - udm - ug - uk - ur - uz - ve - vec - vi - vls - vo - wa - war - wo - wuu - xal - xh - yi - yo - za - zea - zh - zh_classical - zh_min_nan - zh_yue - zu -