See also ebooksgratis.com: no banners, no cookies, totally FREE.

CLASSICISTRANIERI HOME PAGE - YOUTUBE CHANNEL
Privacy Policy Cookie Policy Terms and Conditions
Merweville - Wikipedia

Merweville

vanuit Wikipedia, die vrye ensiklopedie.

Merweville is 'n dorp in die Koup-distrik van die Karoo met ongeveer 2000 inwoners. Die dorp se bedrywighede gaan hand aan hand met dié van sy boerderygemeenskap.

Die nedersetting self het as 'n kerkdorpie ontstaan, toe die kerkraad van Beaufort-Wes in 1897 besluit het dat die Koup 'n eie kerk nodig het wat kon sorg vir die betreklik verarmde geestelike en opvoedkundige toestand van die gebied.

Die kerkgrond langs die Van der Bylskraalrivier is in 1899 gekoop van die posmeester, winkelier en vrederegter, 'n mnr. J.J. le Seuer van der Byl.

Alhoewel die kerkgebou reeds in 1899 ingewy is, is die gemeente Merweville eers in 1904 gestig, omdat krygswet (as gevolg van die Anglo-Boereoorlog) kerkraadsvergaderings aan bande gelê het. Die dorp is vernoem na die dryfveer agter die kerk se stigting, ds. P. van der Merwe van Beaufort-Wes.


aa - ab - af - ak - als - am - an - ang - ar - arc - as - ast - av - ay - az - ba - bar - bat_smg - bcl - be - be_x_old - bg - bh - bi - bm - bn - bo - bpy - br - bs - bug - bxr - ca - cbk_zam - cdo - ce - ceb - ch - cho - chr - chy - co - cr - crh - cs - csb - cu - cv - cy - da - de - diq - dsb - dv - dz - ee - el - eml - en - eo - es - et - eu - ext - fa - ff - fi - fiu_vro - fj - fo - fr - frp - fur - fy - ga - gan - gd - gl - glk - gn - got - gu - gv - ha - hak - haw - he - hi - hif - ho - hr - hsb - ht - hu - hy - hz - ia - id - ie - ig - ii - ik - ilo - io - is - it - iu - ja - jbo - jv - ka - kaa - kab - kg - ki - kj - kk - kl - km - kn - ko - kr - ks - ksh - ku - kv - kw - ky - la - lad - lb - lbe - lg - li - lij - lmo - ln - lo - lt - lv - map_bms - mdf - mg - mh - mi - mk - ml - mn - mo - mr - mt - mus - my - myv - mzn - na - nah - nap - nds - nds_nl - ne - new - ng - nl - nn - no - nov - nrm - nv - ny - oc - om - or - os - pa - pag - pam - pap - pdc - pi - pih - pl - pms - ps - pt - qu - quality - rm - rmy - rn - ro - roa_rup - roa_tara - ru - rw - sa - sah - sc - scn - sco - sd - se - sg - sh - si - simple - sk - sl - sm - sn - so - sr - srn - ss - st - stq - su - sv - sw - szl - ta - te - tet - tg - th - ti - tk - tl - tlh - tn - to - tpi - tr - ts - tt - tum - tw - ty - udm - ug - uk - ur - uz - ve - vec - vi - vls - vo - wa - war - wo - wuu - xal - xh - yi - yo - za - zea - zh - zh_classical - zh_min_nan - zh_yue - zu -