See also ebooksgratis.com: no banners, no cookies, totally FREE.

CLASSICISTRANIERI HOME PAGE - YOUTUBE CHANNEL
Privacy Policy Cookie Policy Terms and Conditions
Wikipedia:Kandidaatartikels vir voorblad/2005 - Wikipedia

Wikipedia:Kandidaatartikels vir voorblad/2005

vanuit Wikipedia, die vrye ensiklopedie.

Argief Hierdie bladsy dien as 'n argief van ou besprekings. Moenie die inhoud van hierdie bladsy wysig nie. Indien u 'n nuwe bespreking wil begin, of by een van die oues hieronder wil aansluit, doen asseblief so voort op die huidige besprekingsblad.

Inhoud

Krugerwildtuin

Belangrike Suid-Afrikaanse onderwerp - ook tans in die nuus as gevolg van die moontlike Olifant uitdunning. Kort nog bietjie werk - rooiskakels na ander interessante artikels. Laurens 15:50, 11 Desember 2005 (UTC)

  • Ondersteun – rede – datum, tyd en naam
  • Kommentaar – rede – datum, tyd en naam
  • Beswaar – rede – datum, tyd en naam

Posseël

Bietjie iets anders - veral met die Kaapse driehoek daarby sal dit mooi vertoon. Laurens 16:03, 11 Desember 2005 (UTC)

  • Ondersteun – rede – datum, tyd en naam
  • Kommentaar – rede – datum, tyd en naam
  • Beswaar – rede – datum, tyd en naam

Monaco

Goeie voorrbeeld van arikel oor land met mooi beelde. Dit dek ook 'n onderwerp waaroor daar moontlik nog nie te vore iets ordentliks in Afrikaans geskryf is nie Laurens 21:32, 31 Julie 2005 (UTC)

  • Ondersteun – Ek kan seker nomineer en ondersteun :-). Daar is tans heelwat aktiwiteit op Lande en dit sal goed wees om 'n goeie voorbleed daarvan prominent te vertoon. Ek stel dus voor dat ons Sondagaand (7 Augustus 2005) voortgaan en 'Manaco' vir 'n week op die voorblad laai met 'n foto van die stad en 'n kort einleiding soos tans met Bretons gedoen word. Laurens 10:57, 4 Augustus 2005 (UTC)
Ek wil hierdie een ondersteun vir volgende week in die lig daarvan dat die Monaco Formule Een Grand Prix aan die einde van volgende week plaasvind. --RM 12:27, 22 Augustus 2005 (UTC)
Ek stem, maar wat van sommer nou tot dan? Die vorige artikel het ver meer as 'n week op die voorblad gepryk (sonder stemming). --Alias 12:52, 22 Augustus 2005 (UTC)
  • Kommentaar – Miskien kan ons die kaart vertaal? --Alias 20:22, 3 Augustus 2005 (UTC)
    • Natuurlijk. Ik ga een vertaling maken. Danielm 20:32, 3 Augustus 2005 (UTC)
  • Kommentaar – Dalk moet ons ook artikels skep vir van die sleutel rooi skakels ssoos Alpe, Middelandse See en Sardinië. Laurens 11:00, 4 Augustus 2005 (UTC)
  • Beswaar – rede – datum, tyd en naam

Kaas

Redelik volledige artikel met prentjies. Hele paar blou skakels. Is al heelwat hersien. --Alias 10:14, 22 Augustus 2005 (UTC)

  • Ondersteun – rede – datum, tyd en naam
  • Kommentaar – rede – datum, tyd en naam
  • Beswaar – rede – datum, tyd en naam

Yster

    • Bronnelys/Verwysings laat veel te wense oor. Anrie 12:18, 27 Februarie 2007 (UTC)

Montreal

Nota: Geen nominasie vir die artikel kon opgespoor word nie. Anrie 10:08, 23 Februarie 2008 (UTC)

Maan

Nota: Geen nominasie vir die artikel kon opgespoor word nie. Anrie 12:11, 4 Maart 2008 (UTC)

Rugby

Nota: Geen nominasie vir die artikel kon opgespoor word nie. Anrie 09:04, 6 Maart 2008 (UTC)

Argentinië

Nota: Geen nominasie vir die artikel kon opgespoor word nie. Anrie 07:59, 7 Maart 2008 (UTC)

Kaapstad

Nota: Geen nominasie vir die artikel kon opgespoor word nie. Anrie 08:07, 7 Maart 2008 (UTC)

Zürich

Nota: Geen nominasie vir die artikel kon opgespoor word nie. Anrie 09:18, 14 Maart 2008 (UTC)


aa - ab - af - ak - als - am - an - ang - ar - arc - as - ast - av - ay - az - ba - bar - bat_smg - bcl - be - be_x_old - bg - bh - bi - bm - bn - bo - bpy - br - bs - bug - bxr - ca - cbk_zam - cdo - ce - ceb - ch - cho - chr - chy - co - cr - crh - cs - csb - cu - cv - cy - da - de - diq - dsb - dv - dz - ee - el - eml - en - eo - es - et - eu - ext - fa - ff - fi - fiu_vro - fj - fo - fr - frp - fur - fy - ga - gan - gd - gl - glk - gn - got - gu - gv - ha - hak - haw - he - hi - hif - ho - hr - hsb - ht - hu - hy - hz - ia - id - ie - ig - ii - ik - ilo - io - is - it - iu - ja - jbo - jv - ka - kaa - kab - kg - ki - kj - kk - kl - km - kn - ko - kr - ks - ksh - ku - kv - kw - ky - la - lad - lb - lbe - lg - li - lij - lmo - ln - lo - lt - lv - map_bms - mdf - mg - mh - mi - mk - ml - mn - mo - mr - mt - mus - my - myv - mzn - na - nah - nap - nds - nds_nl - ne - new - ng - nl - nn - no - nov - nrm - nv - ny - oc - om - or - os - pa - pag - pam - pap - pdc - pi - pih - pl - pms - ps - pt - qu - quality - rm - rmy - rn - ro - roa_rup - roa_tara - ru - rw - sa - sah - sc - scn - sco - sd - se - sg - sh - si - simple - sk - sl - sm - sn - so - sr - srn - ss - st - stq - su - sv - sw - szl - ta - te - tet - tg - th - ti - tk - tl - tlh - tn - to - tpi - tr - ts - tt - tum - tw - ty - udm - ug - uk - ur - uz - ve - vec - vi - vls - vo - wa - war - wo - wuu - xal - xh - yi - yo - za - zea - zh - zh_classical - zh_min_nan - zh_yue - zu -