See also ebooksgratis.com: no banners, no cookies, totally FREE.

CLASSICISTRANIERI HOME PAGE - YOUTUBE CHANNEL
Privacy Policy Cookie Policy Terms and Conditions
Goudvis - Wikipedia

Goudvis

vanuit Wikipedia, die vrye ensiklopedie.

Goudvis
Status: Nie-bedreigd
Tydperk: {{{fossil_range}}}

Wetenskaplike klassifikasie
Domein: {{{domain}}}
Superkoninkryk: {{{superregnum}}}
Koninkryk: Animalia
Subkoninkryk: {{{subregnum}}}
Superdivisie: {{{superdivisio}}}
Superphylum: {{{superphylum}}}
Divisie: {{{divisio}}}
Phylum: Chordata
Subdivisie: {{{subdivisio}}}
Subphylum: {{{subphylum}}}
Infraphylum: {{{infraphylum}}}
Mikrophylum: {{{microphylum}}}
Nanophylum: {{{nanophylum}}}
Superklas: {{{superclassis}}}
Klas: Actinopterygii
Subklas: {{{subclassis}}}
Infraklas: {{{infraclassis}}}
Superorde: {{{superordo}}}
Orde: Cypriniformes
Suborde: {{{subordo}}}
Infraorder: {{{infraordo}}}
Superfamilie: {{{superfamilia}}}
Familie: Cyprinidae
Subfamilie: {{{subfamilia}}}
Superstam: {{{supertribus}}}
Stam: {{{tribus}}}
Substam: {{{subtribus}}}
Genus: Carassius
Subgenus: {{{subgenus}}}
Seksie: {{{sectio}}}
Reeks: {{{series}}}
Spesie: C. auratus
Subspesie: {{{subspecies}}}
[[{{{diversity_link}}}|Verskeidenheid]]
{{{diversity}}}
Binomiale naam
Carassius auratus
Trinomiale naam
{{{trinomial}}}
Tipe Spesies
{{{type_species}}}
{{{subdivision_ranks}}}
{{{subdivision}}}
[[Image:{{{range_map}}}|{{{range_map_width}}}|]]
Sinonieme
{{{synonyms}}}

Die goudvis, Carassius auratus, is een van die eerste visse wat gedomestikeerd is en nog steeds een van die mees gewilde akwariumvisse. Goudvisse is deel van die karpfamilie (wat ook die koikarp en die crucian karp bevat).

Goudvisse kan tot 59 cm lank word en tot 4.5 kg weeg alhoewel die meeste goudvisse nie dié lengte of massa bereik nie. In ideale toestande kan 'n goudvis ongeveer 20 jaar leef (die wêreldrekord is 49 jaar).

[wysig] Geskiedenis

Gedurende die Tangdinastie in Sjina was dit gewild om karpvisse in skoudamme aan te hou en sodoende het 'n mutasie ontaard wat die visse 'n goue kleur gegee het. Mense het toe begin om die visse te teel en hulle in teracottapotte te plaas. In 1502 is goudvisse in Japan voorgestel waar nog subspesies geteel is. Goudvisse is in 1874 in die VSA voorgestel en vandaar af het hulle gewildheid gegroei.

[wysig] Variasies

Deur inteling oor die eeue het verskeie variasies ontstaan. Sekere goudvisspesies kan net in akwariums oorleef (soos die teleskoopoog), maar ander goudvisse (soos die komeet) is baie sterk en vinnig (soortgelyk aan die koikarp).

'n Goudvisakwarium.
'n Goudvisakwarium.


aa - ab - af - ak - als - am - an - ang - ar - arc - as - ast - av - ay - az - ba - bar - bat_smg - bcl - be - be_x_old - bg - bh - bi - bm - bn - bo - bpy - br - bs - bug - bxr - ca - cbk_zam - cdo - ce - ceb - ch - cho - chr - chy - co - cr - crh - cs - csb - cu - cv - cy - da - de - diq - dsb - dv - dz - ee - el - eml - en - eo - es - et - eu - ext - fa - ff - fi - fiu_vro - fj - fo - fr - frp - fur - fy - ga - gan - gd - gl - glk - gn - got - gu - gv - ha - hak - haw - he - hi - hif - ho - hr - hsb - ht - hu - hy - hz - ia - id - ie - ig - ii - ik - ilo - io - is - it - iu - ja - jbo - jv - ka - kaa - kab - kg - ki - kj - kk - kl - km - kn - ko - kr - ks - ksh - ku - kv - kw - ky - la - lad - lb - lbe - lg - li - lij - lmo - ln - lo - lt - lv - map_bms - mdf - mg - mh - mi - mk - ml - mn - mo - mr - mt - mus - my - myv - mzn - na - nah - nap - nds - nds_nl - ne - new - ng - nl - nn - no - nov - nrm - nv - ny - oc - om - or - os - pa - pag - pam - pap - pdc - pi - pih - pl - pms - ps - pt - qu - quality - rm - rmy - rn - ro - roa_rup - roa_tara - ru - rw - sa - sah - sc - scn - sco - sd - se - sg - sh - si - simple - sk - sl - sm - sn - so - sr - srn - ss - st - stq - su - sv - sw - szl - ta - te - tet - tg - th - ti - tk - tl - tlh - tn - to - tpi - tr - ts - tt - tum - tw - ty - udm - ug - uk - ur - uz - ve - vec - vi - vls - vo - wa - war - wo - wuu - xal - xh - yi - yo - za - zea - zh - zh_classical - zh_min_nan - zh_yue - zu -