Bespreking:Filosofie
vanuit Wikipedia, die vrye ensiklopedie.
Vir die bespreking oor kopiereg kyk by: Bespreking:Kopiereg
Ek het dievolgende afdeling verwyder na aansienlike bywerking van die artikel. Ek glo dat wat hier genoem is hoofsaaklik steeds in die artikel gedek word: == Filosowe == Die geskiedenis is deurspek met filosowe van verskeidenheid agtergronde en kulture. Filosowe het binne die konteks van hul eie kultuur en omstandighede probeer sin maak uit die lewe. 'n Filosoof beantwoord lewensvrae: * deur nuwe denkprosesse te volg * deur die toepassing van nuwe insigte * deur 'n bestaande filosofie te bevraagteken en verdag te verklaar. * deur 'n bestaande waardestelsel te konfronteer met 'n nuwe waardestelsel. --Alias 09:53, 3 Jun 2005 (UTC)
[wysig] Lys van Filosowe
Miskien moet ons nog 'n lys van Filosowe en skrywers byvoeg. Van Plato to Heidegger of so iets. Die artikels van elke filosoof kan biografiese data en hulle beginsels of uitganspunte behels.
- Die lys word reeds in die inleiding genoem: "Filosofie kan ook verwys na die kollektiewe werk van die groot filosowe". Sien dus Lys van filosowe en brei gerus daaraan uit! --Alias 11:46, 21 November 2005 (UTC)
- Ek sien Plato is daar, maar Heidegger kort nog. --Alias 11:48, 21 November 2005 (UTC)