Farao
vanuit Wikipedia, die vrye ensiklopedie.
Farao is die naam wat die Bybel gee aan die konings van die Antieke Egipte.
Die naam kom van die Egipties per 'āa, wat groot huis of paleis beteken. Net in die latere tyd het Egiptenare dié woord ook vir "koning" gebruik. Die eintlike woord vir koning was nesoet.