See also ebooksgratis.com: no banners, no cookies, totally FREE.

CLASSICISTRANIERI HOME PAGE - YOUTUBE CHANNEL
Privacy Policy Cookie Policy Terms and Conditions
Dassie - Wikipedia

Dassie

vanuit Wikipedia, die vrye ensiklopedie.

Dassies
{{{status}}}
Tydperk: {{{fossil_range}}}

Wetenskaplike klassifikasie
Domein: {{{domain}}}
Superkoninkryk: {{{superregnum}}}
Koninkryk: Animalia
Subkoninkryk: {{{subregnum}}}
Superdivisie: {{{superdivisio}}}
Superphylum: {{{superphylum}}}
Divisie: {{{divisio}}}
Phylum: Chordata
Subdivisie: {{{subdivisio}}}
Subphylum: {{{subphylum}}}
Infraphylum: {{{infraphylum}}}
Mikrophylum: {{{microphylum}}}
Nanophylum: {{{nanophylum}}}
Superklas: {{{superclassis}}}
Klas: Mammalia
Subklas: {{{subclassis}}}
Infraklas: Eutheria
Superorde: Afrotheria
Orde: Hyracoidea
Huxley, 1869
Suborde: {{{subordo}}}
Infraorder: {{{infraordo}}}
Superfamilie: {{{superfamilia}}}
Familie: Procaviidae
Thomas, 1892
Subfamilie: {{{subfamilia}}}
Superstam: {{{supertribus}}}
Stam: {{{tribus}}}
Substam: {{{subtribus}}}
Genus: {{{genus}}}
Subgenus: {{{subgenus}}}
Seksie: {{{sectio}}}
Reeks: {{{series}}}
Spesie: {{{species}}}
Subspesie: {{{subspecies}}}
[[{{{diversity_link}}}|Verskeidenheid]]
{{{diversity}}}
Binomiale naam
{{{binomial}}}
Trinomiale naam
{{{trinomial}}}
Tipe Spesies
{{{type_species}}}
Genera
Procavia, Heterohyrax, Dendrohyrax
[[Image:{{{range_map}}}|{{{range_map_width}}}|]]
Sinonieme
{{{synonyms}}}

'n Dassie is enige van vier spesies klein, dikkerige, plantetende soogdiere van die orde Hyracoidea. Dit kom in Afrika en die Middelooste voor. Ten spyte daarvan dat die dassie nie baie indrukwekkend lyk nie, het dit 'n baie lang stamlyn terug tot in die prehistoriese tye. Die dassie is die naaste lewende familie van die olifant.

Inhoud

[wysig] Fisiese eienskappe

'n Klipdassie op Tafelberg
'n Klipdassie op Tafelberg

Dassies het kort pote, dik pels en is rond, met 'n baie kort stompiestert. Hulle is omtrent so groot soos 'n huiskat. Van ver af kan hulle soos vetgevoerde konyne lyk: die vroeë ontdekkers vanaf Fenisië het inderdaad die konyne van die Iberiese skiereiland vir dassies aangesien (dassies word in Hebreeus Shaphan genoem); en het die area as I-Shapan-im benoem. Dit beteken land van die dassies, wat toe in Latyn opgeneem is as Hispania, die wortelwoord van Spanje se hedendaagse naam España en ook van die Afrikaanse naam daarvoor.

[wysig] Prehistoriese dassies

Alle nie-uitgewiste dassies is lede van die familie Procaviidae. In die verlede was daar baie meer dassiesoorte. Die orde is die eerste keer in die fossielrekord te vinde meer as 40 miljoen jaar gelede. Waarskynlik was die dassie vir baie miljoene jare die belangrikste grasvreter in Afrika. Die grootse spesies was omtrent so groot soos 'n hedendaagse perd.

Soos wat die beesspesies ontwikkel het, het dié sterk kompetisie begin gee, en die dassies begin uitskuif as 'n minder belangrike spesie. Die afstammelingspesies het begin aanpas: sommige se grootte het verklein en hulle word die voorsate vir die moderne dassie. Andere blyk in die water begin woon het, en vanuit hierdie stamboom kom die olifantfamilie, en dalk ook die orde Sirenia: die dugongs en lamantyne). DNS-getuienis ondersteun hierdie teorie. Die hedendaagse dassie deel baie eienskappe met die olifant, soos die toonnaels, sensitiewe kussings op hul pote, die slagtande en die vorm van hulle gebeendere.

[wysig] Moderne dassies

Hulle het vandag nog steeds sekere kenmerke van die vroeë soogdiere:hulle het veral nie goeie interne temperatuurkontrole nie (wat die rede is daarvoor dat hulle in die son bak en bymekaar saamdrom). Hulle het ook swakontwikkelde snytande, en moet dus hulle kos afskeur deur die tande aan die kant van hul kake te gebruik. Hulle herkou nie, maar het eerder gekompliseerde veelvuldige mae waarin simbiotiese bakterieë die harde plantvesels verteer.

Slegs vier spesies dassies word vandag wetenskaplik erken, alhoewel daar meer as 50 subspesies is. Die vier erkende spesies is:

  • ORDE HYRACOIDEA
    • Familie Procaviidae
      • Genus Dendrohyrax
        • Boomdassie, Dendrohyrax arboreus
        • Westelike boomdassie, Dendrohyrax dorsalis
      • Genus Heterohyrax
        • Geelkoldassie, Heterohyrax bruceii
      • Genus Procavia
        • Klipdassie, Procavia capensis

[wysig] Sien ook

Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik vanuit die Engelse Wikipedia vertaal.


aa - ab - af - ak - als - am - an - ang - ar - arc - as - ast - av - ay - az - ba - bar - bat_smg - bcl - be - be_x_old - bg - bh - bi - bm - bn - bo - bpy - br - bs - bug - bxr - ca - cbk_zam - cdo - ce - ceb - ch - cho - chr - chy - co - cr - crh - cs - csb - cu - cv - cy - da - de - diq - dsb - dv - dz - ee - el - eml - en - eo - es - et - eu - ext - fa - ff - fi - fiu_vro - fj - fo - fr - frp - fur - fy - ga - gan - gd - gl - glk - gn - got - gu - gv - ha - hak - haw - he - hi - hif - ho - hr - hsb - ht - hu - hy - hz - ia - id - ie - ig - ii - ik - ilo - io - is - it - iu - ja - jbo - jv - ka - kaa - kab - kg - ki - kj - kk - kl - km - kn - ko - kr - ks - ksh - ku - kv - kw - ky - la - lad - lb - lbe - lg - li - lij - lmo - ln - lo - lt - lv - map_bms - mdf - mg - mh - mi - mk - ml - mn - mo - mr - mt - mus - my - myv - mzn - na - nah - nap - nds - nds_nl - ne - new - ng - nl - nn - no - nov - nrm - nv - ny - oc - om - or - os - pa - pag - pam - pap - pdc - pi - pih - pl - pms - ps - pt - qu - quality - rm - rmy - rn - ro - roa_rup - roa_tara - ru - rw - sa - sah - sc - scn - sco - sd - se - sg - sh - si - simple - sk - sl - sm - sn - so - sr - srn - ss - st - stq - su - sv - sw - szl - ta - te - tet - tg - th - ti - tk - tl - tlh - tn - to - tpi - tr - ts - tt - tum - tw - ty - udm - ug - uk - ur - uz - ve - vec - vi - vls - vo - wa - war - wo - wuu - xal - xh - yi - yo - za - zea - zh - zh_classical - zh_min_nan - zh_yue - zu -