See also ebooksgratis.com: no banners, no cookies, totally FREE.

CLASSICISTRANIERI HOME PAGE - YOUTUBE CHANNEL
Privacy Policy Cookie Policy Terms and Conditions
Crécy-en-Ponthieu - Wikipedia

Crécy-en-Ponthieu

vanuit Wikipedia, die vrye ensiklopedie.

Die slag van Crécy
Die slag van Crécy

Crécy-en-Ponthieu is 'n Franse dorp in die département Somme (région Picardie), noordwes van Amiens, met sowat 1 600 inwoners (1999).

Naby die dorp vind in 1346 een van die groot slagte van die Honderdjarige Oorlog tussen Frankryk en Engeland plaas. Die 12 000 boogskutters en infanteriste van die Engelse koning Edward III (1327-1377) en sy sestienjarige seun Edward, prins van Wales (ook genoem die "Swart Ridder" vanweë sy swart wapenrusting), slaan hier op 26 Augustus 'n Franse leër van 30 000 ridders en soldate onder koning Filips VI. Johan die Blinde van Luxemburg is een van die sowat 4 000 prinse en ridders wat in die slag sneuwel. As gevolg kan Edward III in 1347 die Noord-Franse stad Calais verower.

Die slag van Crécy verwerf minder bekendheid dan dié van Agincourt (1415) wat William Shakespeare verwerk en sodoende onsterflik gemaak het. Vir die Franses is dit egter die eerste van 'n hele reeks militêre neerlae in hulle stryd teen Engeland wat nog sowat vyf eeue sal aanhou.

In die militêre geskiedenis markeer die slag van Crécy die einde van die tydperk van ridderlikheid. Die slag maak duidelik dat groot ridderleërs nou uitgedien raak, en ook die gedrag van die soldate is allesbehalwe ridderlik - dooies en gewondes is op die slagveld agtergelaat.


aa - ab - af - ak - als - am - an - ang - ar - arc - as - ast - av - ay - az - ba - bar - bat_smg - bcl - be - be_x_old - bg - bh - bi - bm - bn - bo - bpy - br - bs - bug - bxr - ca - cbk_zam - cdo - ce - ceb - ch - cho - chr - chy - co - cr - crh - cs - csb - cu - cv - cy - da - de - diq - dsb - dv - dz - ee - el - eml - en - eo - es - et - eu - ext - fa - ff - fi - fiu_vro - fj - fo - fr - frp - fur - fy - ga - gan - gd - gl - glk - gn - got - gu - gv - ha - hak - haw - he - hi - hif - ho - hr - hsb - ht - hu - hy - hz - ia - id - ie - ig - ii - ik - ilo - io - is - it - iu - ja - jbo - jv - ka - kaa - kab - kg - ki - kj - kk - kl - km - kn - ko - kr - ks - ksh - ku - kv - kw - ky - la - lad - lb - lbe - lg - li - lij - lmo - ln - lo - lt - lv - map_bms - mdf - mg - mh - mi - mk - ml - mn - mo - mr - mt - mus - my - myv - mzn - na - nah - nap - nds - nds_nl - ne - new - ng - nl - nn - no - nov - nrm - nv - ny - oc - om - or - os - pa - pag - pam - pap - pdc - pi - pih - pl - pms - ps - pt - qu - quality - rm - rmy - rn - ro - roa_rup - roa_tara - ru - rw - sa - sah - sc - scn - sco - sd - se - sg - sh - si - simple - sk - sl - sm - sn - so - sr - srn - ss - st - stq - su - sv - sw - szl - ta - te - tet - tg - th - ti - tk - tl - tlh - tn - to - tpi - tr - ts - tt - tum - tw - ty - udm - ug - uk - ur - uz - ve - vec - vi - vls - vo - wa - war - wo - wuu - xal - xh - yi - yo - za - zea - zh - zh_classical - zh_min_nan - zh_yue - zu -