See also ebooksgratis.com: no banners, no cookies, totally FREE.

CLASSICISTRANIERI HOME PAGE - YOUTUBE CHANNEL
Privacy Policy Cookie Policy Terms and Conditions
Twee Oseane-maraton - Wikipedia

Twee Oseane-maraton

vanuit Wikipedia, die vrye ensiklopedie.

Die Twee Oseane-maraton word gehardloop oor 'n afstand van 56km, 'n afstand wat dit as ultramaraton klassifiseer. Die wedren word gehardloop op die Kaapse Skiereiland. Volgens die organiseerders van die wedloop is dit die "wêreld se mooiste maraton" [1], met inderdaad uitstaande natuurskoonheid vir die atlete. Die wedloop vind gewoonlik jaarliks plaas oor die Paasnaweek, op 'n Saterdag.

Die maraton begin in Nuweland, Kaapstad, Suid-Afrika en volg 'n min of meer sirkelvormige roete deur Muizenberg, Vishoek, oor Chapmanspiek en Constantianek, om uiteindelik te eindig op die kampus van die Universiteit van Kaapstad.

Net so 'n uitdagende en baie gewilde halfmaraton van 21 km lank, word ook gehou op dieselfde dag as die ultramaraton. In 2006 het die organiseerders van die maraton hul sorg uitgespreek oor die toename in die getal atlete wat nie betyds hul toegewysde wegspringkampies kon vind of bereik vir hul betrokke wedloop nie. Daar is 'n voorstel om slegs die ultramaraton op die aangewese dag te hou, en die halfmaraton te verskuif na die volgende dag. Op die dag vantevore (die Vrydag) vind daar pretrenne plaas: 'n 56m-lange doekiedraffie (Eng. nappy dash) vir deelnemers jonger as drie jaar, en 'n 2,5km-, 5km-, en 8km-wedloop wat geloop of gedraf kan word; asook 'n voorwedloop van die maraton vir diegene wat dit nie op die Saterdag kan doen nie.

[wysig] Eksterne skakel

[wysig] Bronne en verwysings

  1. ^ http://www.twooceansexpo.co.za/ (besoek op 30 April 2006)
Ander tale


aa - ab - af - ak - als - am - an - ang - ar - arc - as - ast - av - ay - az - ba - bar - bat_smg - bcl - be - be_x_old - bg - bh - bi - bm - bn - bo - bpy - br - bs - bug - bxr - ca - cbk_zam - cdo - ce - ceb - ch - cho - chr - chy - co - cr - crh - cs - csb - cu - cv - cy - da - de - diq - dsb - dv - dz - ee - el - eml - en - eo - es - et - eu - ext - fa - ff - fi - fiu_vro - fj - fo - fr - frp - fur - fy - ga - gan - gd - gl - glk - gn - got - gu - gv - ha - hak - haw - he - hi - hif - ho - hr - hsb - ht - hu - hy - hz - ia - id - ie - ig - ii - ik - ilo - io - is - it - iu - ja - jbo - jv - ka - kaa - kab - kg - ki - kj - kk - kl - km - kn - ko - kr - ks - ksh - ku - kv - kw - ky - la - lad - lb - lbe - lg - li - lij - lmo - ln - lo - lt - lv - map_bms - mdf - mg - mh - mi - mk - ml - mn - mo - mr - mt - mus - my - myv - mzn - na - nah - nap - nds - nds_nl - ne - new - ng - nl - nn - no - nov - nrm - nv - ny - oc - om - or - os - pa - pag - pam - pap - pdc - pi - pih - pl - pms - ps - pt - qu - quality - rm - rmy - rn - ro - roa_rup - roa_tara - ru - rw - sa - sah - sc - scn - sco - sd - se - sg - sh - si - simple - sk - sl - sm - sn - so - sr - srn - ss - st - stq - su - sv - sw - szl - ta - te - tet - tg - th - ti - tk - tl - tlh - tn - to - tpi - tr - ts - tt - tum - tw - ty - udm - ug - uk - ur - uz - ve - vec - vi - vls - vo - wa - war - wo - wuu - xal - xh - yi - yo - za - zea - zh - zh_classical - zh_min_nan - zh_yue - zu -