Telefoon
vanuit Wikipedia, die vrye ensiklopedie.
Die telefoon of net normaalweg, foon (vanuit Grieks τῆλε (ti:le) tele = vêr, en φωνή (fɒni:) foon = klank (stem) ) is 'n telekommunikasietoestel wat gebruik word om klank oor 'n afstand te vervoer en te ontvang. Die meeste telefone werk deur elektriese seine te versend oor 'n telefoonnetwerk, wat tot gevolg het dat amper enige twee persone met mekaar kan kommunikeer.
[wysig] Nuwe tegnologie
Vanaf die ISDN tegnologie in die 80er jare ingevoer is, het telefonering geleidelik vanaf analoog na digitaal verskuif.
- IP-telefoon = Internet Protokol-telefoon
- VoIP (Engels: Voice over Internet Protocol) - SoIP = Spraak oor Internet Protokol