See also ebooksgratis.com: no banners, no cookies, totally FREE.

CLASSICISTRANIERI HOME PAGE - YOUTUBE CHANNEL
Privacy Policy Cookie Policy Terms and Conditions
Suid-Afrikaanse Radioliga - Wikipedia

Suid-Afrikaanse Radioliga

vanuit Wikipedia, die vrye ensiklopedie.

Die Suid-Afrikaanse Radioliga (SARL) is in 1925 gestig met 'n tydelike hoofkwartier in Johannesburg. Lede was oor die hele land versprei. Die Liga is gevorm omdat 'n behoefte bestaan het om 'n oorkoepelende radio-organisasie te hê met min-of-meer dieselfde fokus en doel as die American Radio Relay League (ARRL) . Tot op daardie stadium het daar 'n aantal radio-klubs of -organisasies bestaan en hulle lede het aktief deelgeneem aan die opbou van die SARL.

Van die aktiwiteite waaraan die liga meedoen is:

  1. verskaf 'n forum vir amateurs om amateurradiosake op te bespreek
  2. verteenwoordig radio-amateurs op die nasionale politieke verhoog
  3. organiseer kompetisies
  4. onderhou 'n roepseinboek
  5. publiseer 'n tydskrif (Radio ZS) vir lede
  6. help om QSL-kaarte te versprei
  7. saai gereeld nuusbulletins uit

[wysig] Eksterne skakels

Ander tale


aa - ab - af - ak - als - am - an - ang - ar - arc - as - ast - av - ay - az - ba - bar - bat_smg - bcl - be - be_x_old - bg - bh - bi - bm - bn - bo - bpy - br - bs - bug - bxr - ca - cbk_zam - cdo - ce - ceb - ch - cho - chr - chy - co - cr - crh - cs - csb - cu - cv - cy - da - de - diq - dsb - dv - dz - ee - el - eml - en - eo - es - et - eu - ext - fa - ff - fi - fiu_vro - fj - fo - fr - frp - fur - fy - ga - gan - gd - gl - glk - gn - got - gu - gv - ha - hak - haw - he - hi - hif - ho - hr - hsb - ht - hu - hy - hz - ia - id - ie - ig - ii - ik - ilo - io - is - it - iu - ja - jbo - jv - ka - kaa - kab - kg - ki - kj - kk - kl - km - kn - ko - kr - ks - ksh - ku - kv - kw - ky - la - lad - lb - lbe - lg - li - lij - lmo - ln - lo - lt - lv - map_bms - mdf - mg - mh - mi - mk - ml - mn - mo - mr - mt - mus - my - myv - mzn - na - nah - nap - nds - nds_nl - ne - new - ng - nl - nn - no - nov - nrm - nv - ny - oc - om - or - os - pa - pag - pam - pap - pdc - pi - pih - pl - pms - ps - pt - qu - quality - rm - rmy - rn - ro - roa_rup - roa_tara - ru - rw - sa - sah - sc - scn - sco - sd - se - sg - sh - si - simple - sk - sl - sm - sn - so - sr - srn - ss - st - stq - su - sv - sw - szl - ta - te - tet - tg - th - ti - tk - tl - tlh - tn - to - tpi - tr - ts - tt - tum - tw - ty - udm - ug - uk - ur - uz - ve - vec - vi - vls - vo - wa - war - wo - wuu - xal - xh - yi - yo - za - zea - zh - zh_classical - zh_min_nan - zh_yue - zu -