See also ebooksgratis.com: no banners, no cookies, totally FREE.

CLASSICISTRANIERI HOME PAGE - YOUTUBE CHANNEL
Privacy Policy Cookie Policy Terms and Conditions
Sex (toneelstuk) - Wikipedia

Sex (toneelstuk)

vanuit Wikipedia, die vrye ensiklopedie.

Sex is een van ses toneelstukke wat die aktrise Mae West tussen 1926 en 1931 Broadway geskryf het.

Die toneelstuk handel oor 'n ambisieuse werkersklas prostituut genaamd Margy Lamont wat haar omstandighede probeer verbeter. In haar soeke na 'n beter lewe volg sy die vloot, op advise van 'n Britse vlootoffisier, van die Montreal bordeel na Trinidad. Op die reis ontmoet sy 'n man uit 'n ryk gesin van Greenwich, Connecticut, wat haar o haar hand vra. Hy neem haar na hulle herehuis in Connecticut waar verdere intriges plaasvind.[1] Die hoofsaaklik komiese stuk sluit bendeleiers, matrose en society matrons in. Sex ondersoek die verhouding tussen seksualiteit en die handel of die kommersiële, en die tallose vorms wat prostitusie aanneem.[2]

Sex was Mae West se eerste vollengte toneelstuk. Dit was vir byna 'n jaar op die planke voor dit sy in 1927 gearresteer is en aangekla is dat sy 'n obsene produksie opgevoer het. Die aksie was oënskynlik daarop gemik om te verhoed dat haar tweede toneelstuk, The Drag, met die subtitel "A Homosexual Comedy", se opening te verhoed. Sy is vir 8 dae in die Welfare Island Women's Workhouse aangehou wat op ironiese wyse tot haar roem bygedra het as gevolg van die nasionale blootstelling wat sy as gevolg daarvan in die VSA verkry het.[2] [3]

Benewens die ses toneelstukke wat sy geskryf het, het Mae West ook die draaiboek vir meeste van haar films geskryf.

[wysig] Verwysings

  1. ^ the New york Times THEATER REVIEW; Mae West's First Play (for the Stage, That Is), Besoek op 13 April 2007
  2. ^ 2,0 2,1 Hourglass Group SEX by Mae West, Besoek op 13 April 2007
  3. ^ Salon.com "Sex" and Synanon onstage, Besoek op 13 April 2007
Ander tale


aa - ab - af - ak - als - am - an - ang - ar - arc - as - ast - av - ay - az - ba - bar - bat_smg - bcl - be - be_x_old - bg - bh - bi - bm - bn - bo - bpy - br - bs - bug - bxr - ca - cbk_zam - cdo - ce - ceb - ch - cho - chr - chy - co - cr - crh - cs - csb - cu - cv - cy - da - de - diq - dsb - dv - dz - ee - el - eml - en - eo - es - et - eu - ext - fa - ff - fi - fiu_vro - fj - fo - fr - frp - fur - fy - ga - gan - gd - gl - glk - gn - got - gu - gv - ha - hak - haw - he - hi - hif - ho - hr - hsb - ht - hu - hy - hz - ia - id - ie - ig - ii - ik - ilo - io - is - it - iu - ja - jbo - jv - ka - kaa - kab - kg - ki - kj - kk - kl - km - kn - ko - kr - ks - ksh - ku - kv - kw - ky - la - lad - lb - lbe - lg - li - lij - lmo - ln - lo - lt - lv - map_bms - mdf - mg - mh - mi - mk - ml - mn - mo - mr - mt - mus - my - myv - mzn - na - nah - nap - nds - nds_nl - ne - new - ng - nl - nn - no - nov - nrm - nv - ny - oc - om - or - os - pa - pag - pam - pap - pdc - pi - pih - pl - pms - ps - pt - qu - quality - rm - rmy - rn - ro - roa_rup - roa_tara - ru - rw - sa - sah - sc - scn - sco - sd - se - sg - sh - si - simple - sk - sl - sm - sn - so - sr - srn - ss - st - stq - su - sv - sw - szl - ta - te - tet - tg - th - ti - tk - tl - tlh - tn - to - tpi - tr - ts - tt - tum - tw - ty - udm - ug - uk - ur - uz - ve - vec - vi - vls - vo - wa - war - wo - wuu - xal - xh - yi - yo - za - zea - zh - zh_classical - zh_min_nan - zh_yue - zu -