Bespreking:Rugby
vanuit Wikipedia, die vrye ensiklopedie.
[wysig] Op soek na beeldmateriaal
Ek sal dit waardeer as iemand kan help met beeldmateriaal vir Suid-Afrikaanse rugby. As iemand ook verwysingsmateriaal het oor die geskiedenis van Suid-Afrikaanse rugby sal dit gaaf wees. Sal ook fantasties wees as iemand kort grepies video en klankopnames kan verskaf. Ek wonder of iemand spiekeries se stem op band het? --RM 11:04, 22 Mei 2005 (UTC)
[wysig] Dead link
During several automated bot runs the following external link was found to be unavailable. Please check if the link is in fact down and fix or remove it in that case!
--FlaBot 12:03, 24 Februarie 2006 (UTC)
- Niks fout met hierdie skakel nie.
[wysig] Teruggerolde wysiging
Ek het hierdie wysiging teruggerol:
- Dit blyk afkomende te wees van die verskeie onderdele by Henri se (alternatiewe) rugbyblad. Dus, 'n vermoedelike kopieregskending.
- Die styl is baie onensiklopedies: "Van uit 'n speler oogpunt kan dit nogal lekker wees om te kyk hoeveel van jou opponente kan jy in 80 minute sodanig beseer dat hulle nie verder kan speel nie. Hulle sal baie respek vir jou hê, en na die wedstryd vir jou ‘n lekker handdruk gee." ?!
Anrie 20:56, 9 Augustus 2007 (UTC)