See also ebooksgratis.com: no banners, no cookies, totally FREE.

CLASSICISTRANIERI HOME PAGE - YOUTUBE CHANNEL
Privacy Policy Cookie Policy Terms and Conditions
Rudolf Straeuli - Wikipedia

Rudolf Straeuli

vanuit Wikipedia, die vrye ensiklopedie.

Rudolph August Wilkens Straeuli (gebore 20 Augustus 1963 in Pretoria, Suid-Afrika) is 'n rugbyspeler wat in die posisies van flank en nommer 8 vir die springbokke gespeel het. Hy het later dieselfse sprinkbokspan afgerig. Hy het ook vir die Leeus gespeel in die Curriebeker-kompetisie. Straeuli is 1.95 meter lank en weeg 110 kilogram.

[wysig] Loopbaan as rugbyspeler

Straeuli het op 9 Julie 1994 sy debuut vir Suid-Afrika gemaak teen die All Blacks waartydens hy 'n drie gedruk het. Hy het in totaal 10 toetse gespeel, insluitend in die 1995 Rugby Wêreldbeker. Sy rugbyloopbaan (as speler) eindig op 18 November 1995 teen England op die Twickenham Stadium.

[wysig] Loopbaan as afrigter

Straeuli het nie soveel opslae gemaak as rugbyspeler nie, maar was berug as springbokafrigter. Nadat Harry Viljoen, die vorige afrigter, slegs 53% van sy wedskryde kon wen, was Straeuli deur baie beskou as die persoon wat Suid-Afrika se rugby kon regruk, en is op 1 Maart 2002 aangestel as die bokbreier.

Aan die begin het dinge goed gegaan vir Straeuli en hy het sy eerste vier wedstryde gewen met oorwinings oor Walles, 'n 20 punt oorwinning oor Argentinië en 'n oorweldigende 60–18 oorwinning oor Samoa. Maar toe hy die wêreld se top tien spanne moes aandurf het dinge êrnstig begin skeefloop.

Onder Straeuli het die Springbokke 'n laagtepunt bereik in wêreldbeker rugby met rekord nederlae teen verskeie lande, insluitend:

Deur al die nederlae het Straeuli aangehou om die publiek te vertel dat hy nog aan sy span bou, en dat mense hom nie op sy 2003 Rugby Wêreldbeker prestasie moet oordeel nie. Maar, toe Suid-Afrika vir die eerste keer ooit in 'n wêreldbeker waaraan hulle deelgeneem het nie die semifinale maak nie, is hy geforseer om te bedank nadat inligting oor sy berugte Kamp Staaldraad oefenkamp bekend geword het.

Ter opsomming, Straeuli rig tydens 23 toetse af, maar wen slegs 52% van hulle, 'n slegter rekord as sy voorganger. Dit maak hom die springbokafrigter met die slegste wen-rekord ooit in Suid-Afrikaanse geskiedenis, en hy wen slegs twee van sy 17 wedstryde teen die top-ses spanne in die wêreld.

[wysig] Eksterne skakels

Ander tale


aa - ab - af - ak - als - am - an - ang - ar - arc - as - ast - av - ay - az - ba - bar - bat_smg - bcl - be - be_x_old - bg - bh - bi - bm - bn - bo - bpy - br - bs - bug - bxr - ca - cbk_zam - cdo - ce - ceb - ch - cho - chr - chy - co - cr - crh - cs - csb - cu - cv - cy - da - de - diq - dsb - dv - dz - ee - el - eml - en - eo - es - et - eu - ext - fa - ff - fi - fiu_vro - fj - fo - fr - frp - fur - fy - ga - gan - gd - gl - glk - gn - got - gu - gv - ha - hak - haw - he - hi - hif - ho - hr - hsb - ht - hu - hy - hz - ia - id - ie - ig - ii - ik - ilo - io - is - it - iu - ja - jbo - jv - ka - kaa - kab - kg - ki - kj - kk - kl - km - kn - ko - kr - ks - ksh - ku - kv - kw - ky - la - lad - lb - lbe - lg - li - lij - lmo - ln - lo - lt - lv - map_bms - mdf - mg - mh - mi - mk - ml - mn - mo - mr - mt - mus - my - myv - mzn - na - nah - nap - nds - nds_nl - ne - new - ng - nl - nn - no - nov - nrm - nv - ny - oc - om - or - os - pa - pag - pam - pap - pdc - pi - pih - pl - pms - ps - pt - qu - quality - rm - rmy - rn - ro - roa_rup - roa_tara - ru - rw - sa - sah - sc - scn - sco - sd - se - sg - sh - si - simple - sk - sl - sm - sn - so - sr - srn - ss - st - stq - su - sv - sw - szl - ta - te - tet - tg - th - ti - tk - tl - tlh - tn - to - tpi - tr - ts - tt - tum - tw - ty - udm - ug - uk - ur - uz - ve - vec - vi - vls - vo - wa - war - wo - wuu - xal - xh - yi - yo - za - zea - zh - zh_classical - zh_min_nan - zh_yue - zu -