See also ebooksgratis.com: no banners, no cookies, totally FREE.

CLASSICISTRANIERI HOME PAGE - YOUTUBE CHANNEL
Privacy Policy Cookie Policy Terms and Conditions
Rivierdelta - Wikipedia

Rivierdelta

vanuit Wikipedia, die vrye ensiklopedie.

Rapadelta, Lapland (Swede), Sareks Nasionale Park. Aansig vanaf Skierffe
Rapadelta, Lapland (Swede), Sareks Nasionale Park. Aansig vanaf Skierffe

'n Rivierdelta is 'n stelsel van vertakkings van 'n rivier voordat in die see, 'n meer of woestyn uitmond. Op 'n kaart (of vanuit die lug) het so 'n stelsel min of meer die vorm van 'n driehoek. Die woord, rivierdelta, word dus ontleen van die naam van die Griekse letter, Δ (delta). Die driehoek vorm is veral mooi sigbaar in die geval van die Nyldelta - een van die bekendste rivierdeltas.

'n Ander bekende delta van Afrika is die Okavangodelta wat in die woestyn doodloop. In Suid-Afrika mond die Mkuzirivier in KwaZulu-Natal en die Oranjerivier in die Noord-Kaap uit by die see met 'n delta.

Deltas is is dikwels baie vrugbaar en digbevolk. Die deltas wat uitmond in die see is kwesbaar vir oorstromings.

[wysig] Vorming van 'n delta

Die Nyldelta vanuit die ruimte
Die Nyldelta vanuit die ruimte

Riviere dra soms heelwat sediment wat dan afgeset word soos die rivier se stroom verswak. Gruis, sand, silt en klei word deur die water meegesleur, maar soos die stroom verswak naby die monding van die rivier, veroorsaak dit dat die swaarder sedimente afgeset word. Eerstens die gruis en sand, maar later ook die silt en nog later die klei. Soos meer en meer spoelgrond (ook bekend as alluvium) afgeset word, kan die vlak van die sediment sodanig styg dat dit bokant die wateroppervlak kan verskyn. Nou word daar gepraat van 'n delta. Plantegroei op die afgesette grond stabiliseer die grond.

[wysig] Eksterne skakels en bronne


aa - ab - af - ak - als - am - an - ang - ar - arc - as - ast - av - ay - az - ba - bar - bat_smg - bcl - be - be_x_old - bg - bh - bi - bm - bn - bo - bpy - br - bs - bug - bxr - ca - cbk_zam - cdo - ce - ceb - ch - cho - chr - chy - co - cr - crh - cs - csb - cu - cv - cy - da - de - diq - dsb - dv - dz - ee - el - eml - en - eo - es - et - eu - ext - fa - ff - fi - fiu_vro - fj - fo - fr - frp - fur - fy - ga - gan - gd - gl - glk - gn - got - gu - gv - ha - hak - haw - he - hi - hif - ho - hr - hsb - ht - hu - hy - hz - ia - id - ie - ig - ii - ik - ilo - io - is - it - iu - ja - jbo - jv - ka - kaa - kab - kg - ki - kj - kk - kl - km - kn - ko - kr - ks - ksh - ku - kv - kw - ky - la - lad - lb - lbe - lg - li - lij - lmo - ln - lo - lt - lv - map_bms - mdf - mg - mh - mi - mk - ml - mn - mo - mr - mt - mus - my - myv - mzn - na - nah - nap - nds - nds_nl - ne - new - ng - nl - nn - no - nov - nrm - nv - ny - oc - om - or - os - pa - pag - pam - pap - pdc - pi - pih - pl - pms - ps - pt - qu - quality - rm - rmy - rn - ro - roa_rup - roa_tara - ru - rw - sa - sah - sc - scn - sco - sd - se - sg - sh - si - simple - sk - sl - sm - sn - so - sr - srn - ss - st - stq - su - sv - sw - szl - ta - te - tet - tg - th - ti - tk - tl - tlh - tn - to - tpi - tr - ts - tt - tum - tw - ty - udm - ug - uk - ur - uz - ve - vec - vi - vls - vo - wa - war - wo - wuu - xal - xh - yi - yo - za - zea - zh - zh_classical - zh_min_nan - zh_yue - zu -