See also ebooksgratis.com: no banners, no cookies, totally FREE.

CLASSICISTRANIERI HOME PAGE - YOUTUBE CHANNEL
Privacy Policy Cookie Policy Terms and Conditions
Rif (Atlasgebergte) - Wikipedia

Rif (Atlasgebergte)

vanuit Wikipedia, die vrye ensiklopedie.

Die Rif van Tarifa af aanskou
Die Rif van Tarifa af aanskou

Die Rif (ook Er Rif) is 'n sowat 350 kilometer lange, tot die Atlasgebergte in Noord-Afrika behorende, bergreeks in Marokko, wat reg aan die Middellandse See lê.

Dit is die Afrika uitloper in die Straat van Gibraltar teenoor die uitloper op die Iberiese Skiereiland. Suid daarvan eindig dit teen die Mittlerer Atlas en Tellatlas.

Dit is nie baie dig bewoon nie, daar word egter die stede Tangier met sowat 620 000 inwoners, (2004) byna reg by die kus van die Straat van Gibraltar, en Tétouan met sowat 320 000 inwoners (2004) ook noord aan die voet van die bergreeks, aangetref. 'n Groot deel van die bevolking is berberse Rif-Kabyle.

Die hoogste pieke van die Rif lê 2 456 meter bo seespieël.

Die gesamentlike Atlasgebergte topografies en polities
Die gesamentlike Atlasgebergte topografies en polities

[wysig] Geskiedenis

In 1912 word die noordelike hang van die berge deel van 'n Spaanse protektoraat, tog kon die Spanjaarde hulle invloed net langs die Middellandse See uitbou, 1921-26 rig Abd el-Krim die onafhanklike Rif-Republiek op, kyk Geskiedenis van Marokko.

[wysig] Eksterne Skakels

Haschisch - Der Film Dokumentêre film van Daniel Gräbner oor die Hanfanbau in die Rifbergreeks


 
Atlasgebergte

Tellatlas | Rif | Sentraal-Atlas | Groot-Atlas | Sahara-atlas | Antiatlas | Djebel Sarhro | Plato van die Sjots


aa - ab - af - ak - als - am - an - ang - ar - arc - as - ast - av - ay - az - ba - bar - bat_smg - bcl - be - be_x_old - bg - bh - bi - bm - bn - bo - bpy - br - bs - bug - bxr - ca - cbk_zam - cdo - ce - ceb - ch - cho - chr - chy - co - cr - crh - cs - csb - cu - cv - cy - da - de - diq - dsb - dv - dz - ee - el - eml - en - eo - es - et - eu - ext - fa - ff - fi - fiu_vro - fj - fo - fr - frp - fur - fy - ga - gan - gd - gl - glk - gn - got - gu - gv - ha - hak - haw - he - hi - hif - ho - hr - hsb - ht - hu - hy - hz - ia - id - ie - ig - ii - ik - ilo - io - is - it - iu - ja - jbo - jv - ka - kaa - kab - kg - ki - kj - kk - kl - km - kn - ko - kr - ks - ksh - ku - kv - kw - ky - la - lad - lb - lbe - lg - li - lij - lmo - ln - lo - lt - lv - map_bms - mdf - mg - mh - mi - mk - ml - mn - mo - mr - mt - mus - my - myv - mzn - na - nah - nap - nds - nds_nl - ne - new - ng - nl - nn - no - nov - nrm - nv - ny - oc - om - or - os - pa - pag - pam - pap - pdc - pi - pih - pl - pms - ps - pt - qu - quality - rm - rmy - rn - ro - roa_rup - roa_tara - ru - rw - sa - sah - sc - scn - sco - sd - se - sg - sh - si - simple - sk - sl - sm - sn - so - sr - srn - ss - st - stq - su - sv - sw - szl - ta - te - tet - tg - th - ti - tk - tl - tlh - tn - to - tpi - tr - ts - tt - tum - tw - ty - udm - ug - uk - ur - uz - ve - vec - vi - vls - vo - wa - war - wo - wuu - xal - xh - yi - yo - za - zea - zh - zh_classical - zh_min_nan - zh_yue - zu -