See also ebooksgratis.com: no banners, no cookies, totally FREE.

CLASSICISTRANIERI HOME PAGE - YOUTUBE CHANNEL
Privacy Policy Cookie Policy Terms and Conditions
Ralreier - Wikipedia

Ralreier

vanuit Wikipedia, die vrye ensiklopedie.

Ralreier
{{{status}}}
Tydperk: {{{fossil_range}}}

Wetenskaplike klassifikasie
Domein: {{{domain}}}
Superkoninkryk: {{{superregnum}}}
Koninkryk: Animalia
Subkoninkryk: {{{subregnum}}}
Superdivisie: {{{superdivisio}}}
Superphylum: {{{superphylum}}}
Divisie: {{{divisio}}}
Phylum: Chordata
Subdivisie: {{{subdivisio}}}
Subphylum: {{{subphylum}}}
Infraphylum: {{{infraphylum}}}
Mikrophylum: {{{microphylum}}}
Nanophylum: {{{nanophylum}}}
Superklas: {{{superclassis}}}
Klas: Aves
Subklas: {{{subclassis}}}
Infraklas: {{{infraclassis}}}
Superorde: {{{superordo}}}
Orde: Ciconiiformes
Suborde: {{{subordo}}}
Infraorder: {{{infraordo}}}
Superfamilie: {{{superfamilia}}}
Familie: Ardeidae
Subfamilie: {{{subfamilia}}}
Superstam: {{{supertribus}}}
Stam: {{{tribus}}}
Substam: {{{subtribus}}}
Genus: Ardeola
Subgenus: {{{subgenus}}}
Seksie: {{{sectio}}}
Reeks: {{{series}}}
Spesie: A. ralloides
Subspesie: {{{subspecies}}}
[[{{{diversity_link}}}|Verskeidenheid]]
{{{diversity}}}
Binomiale naam
Ardeola ralloides
(Scopoli, 1769)
Trinomiale naam
{{{trinomial}}}
Tipe Spesies
{{{type_species}}}
{{{subdivision_ranks}}}
{{{subdivision}}}
[[Image:{{{range_map}}}|{{{range_map_width}}}|]]
Sinonieme
{{{synonyms}}}

Die ralreier is 'n redelik tot baie algemene standvoël.

Inhoud

[wysig] Identifikasie

Hierdie is 'n bonkige reier met 'n kort nek, kort bek en 'n bruin rug. In die somer het volwassenes lang nekvere. Sy nie-broeidrag verskil soos volg van die Malgassiese Ralreier s'n: Sy rugkant is valer en steek minder by sy vlerke af en sy gelerige snawel het 'n swart snawelnok. In die broeityd verkleur sy bleekgeel pote 'n paar dae lank tot pienkrooi. In vlug vertoon hy spierwit, tensy sy rugkant sigbaar is. Hy is tussen 40 en 49 cm lank, met 'n algemene lengte van 43 cm.

[wysig] Habitat

Hou een-een by strandmere, vleie, riooldamme en strome. Hulle vreet insekte, vis en amfibiese diertjies.

Hulle broeigebiede moerasagtige vleilande in die warm lande. Hulle broei in klein kolonies, dikwels saam met ander watervoëls, gewoonlik op platvorms van stokke in bome of ander struike. Hulle lê 3-4 eiers.

[wysig] Verspreiding

Dit broei in Suid-Europa en die Midde-Ooste, en is 'n migrasievoël wat in Afrika oorwinter. Hulle word selde verder noord as hulle broeigebiede gesien.

In Suidelike Afrika kom hulle vanaf Augrabies al langs die Gariep voor, en die gebied strek verder oor die hele Vrystaat, KwaZulu-Natal, Mpumalanga, Limpopo Provinsie, Noord-Wes Provinsie, die grootste deel van Namibië en Botswana, asook die hele Zimbabwe en Mosambiek.

[wysig] Ander name

  • Wetenskaplike naam: Ardeola ralloides
  • Engelse naam: Squacco Heron

[wysig] Sien ook

[wysig] Bronnelys


aa - ab - af - ak - als - am - an - ang - ar - arc - as - ast - av - ay - az - ba - bar - bat_smg - bcl - be - be_x_old - bg - bh - bi - bm - bn - bo - bpy - br - bs - bug - bxr - ca - cbk_zam - cdo - ce - ceb - ch - cho - chr - chy - co - cr - crh - cs - csb - cu - cv - cy - da - de - diq - dsb - dv - dz - ee - el - eml - en - eo - es - et - eu - ext - fa - ff - fi - fiu_vro - fj - fo - fr - frp - fur - fy - ga - gan - gd - gl - glk - gn - got - gu - gv - ha - hak - haw - he - hi - hif - ho - hr - hsb - ht - hu - hy - hz - ia - id - ie - ig - ii - ik - ilo - io - is - it - iu - ja - jbo - jv - ka - kaa - kab - kg - ki - kj - kk - kl - km - kn - ko - kr - ks - ksh - ku - kv - kw - ky - la - lad - lb - lbe - lg - li - lij - lmo - ln - lo - lt - lv - map_bms - mdf - mg - mh - mi - mk - ml - mn - mo - mr - mt - mus - my - myv - mzn - na - nah - nap - nds - nds_nl - ne - new - ng - nl - nn - no - nov - nrm - nv - ny - oc - om - or - os - pa - pag - pam - pap - pdc - pi - pih - pl - pms - ps - pt - qu - quality - rm - rmy - rn - ro - roa_rup - roa_tara - ru - rw - sa - sah - sc - scn - sco - sd - se - sg - sh - si - simple - sk - sl - sm - sn - so - sr - srn - ss - st - stq - su - sv - sw - szl - ta - te - tet - tg - th - ti - tk - tl - tlh - tn - to - tpi - tr - ts - tt - tum - tw - ty - udm - ug - uk - ur - uz - ve - vec - vi - vls - vo - wa - war - wo - wuu - xal - xh - yi - yo - za - zea - zh - zh_classical - zh_min_nan - zh_yue - zu -