Bespreking:Piëmontees
vanuit Wikipedia, die vrye ensiklopedie.
Is dit sinvol om Sjabloon:Romaans by te werk met 'n skakel na Piëmontees? Indien nie, dalk by demografie van Italië? --Alias 17:23, 21 Februarie 2006 (UTC)
- Dit is miskien sinvol om die Gallo-Italiese groep by die lys van Romaanse tale te voeg, met skakels na Piëmontees, Emiliaans en Romagnools. --Voyageur 17:29, 21 Februarie 2006 (UTC)