Periodieke tabel groep
vanuit Wikipedia, die vrye ensiklopedie.
Groepe |
---|
Alkalie-metale (1) |
Alkalie-aard metale (2) |
Skandiumgroep (3) |
Titaangroep (4) |
Vanadiumgroep (5) |
Chroomgroep (6) |
Mangaangroep (7) |
Platinumgroep (8, 9 en 10) |
Kopergroep (11) |
Sinkgroep (12) |
Boorgroep (13) |
Koolstofgroep (14) |
Stikstofgroep (15) |
Suurstofgroep (16) |
Halogene (17) |
Edelgasse (18) |
Die elemente van die periodieke tabel kan in 'n aantal groepe verdeel word op die basis van hulle bepaalde chemiese eienskappe wat hulle in gemeen het. 'n Groep is dus niks meer as 'n versamelnaam vir 'n aantal elemente. Die meeste van hierdie groepe val saam die kolomme in die tabel. Die platinumgroep beslaan meer kolomme en die (horisontaal neergelegde) lantaniede en aktiniede word dikwels as deel van die skandiumgroep gereken. Die grootste groep, die oorgangsmetale kan verder in subgroepe onderverdeel word.
Dikwels word 'n groep vernoem na die naam van die eerste element in die groep, soos byvoorbeeld die boorgroep. Ander groepe het dikwels om geskiedkundige redes 'n aparte naam, soos byvoorbeeld die edelgasse.
Andere groeperinge binne die periodieke tabel is: