See also ebooksgratis.com: no banners, no cookies, totally FREE.

CLASSICISTRANIERI HOME PAGE - YOUTUBE CHANNEL
Privacy Policy Cookie Policy Terms and Conditions
Nkosi Sikelel' iAfrika - Wikipedia

Nkosi Sikelel' iAfrika

vanuit Wikipedia, die vrye ensiklopedie.

Nkosi Sikelel' iAfrika is 'n gebed-lied wat in Afrika en veral Suid-Afrika as kerkgesang en lied met politiese bybetekenis gebruik is.

Inhoud

[wysig] Ontstaan

Aanvanklik is net die eerste vers en die refrein van die lied in 1897 deur Enoch Sontonga (c.1873-1905) geskryf en getoonset. In 1927 is van die res van die verse deur Samuel Mqhayi bygeskryf.

Die lied is in verskeie tale (insluitende Afrikaans) vertaal en is wêreldwyd bekend as 'n protes-sangstuk van verskeie protesgroepe gedurende die apartheidera in Suid-Afrika se geskiedenis.

'n Gedeelte van "Nkosi Sikelel' iAfrika" word in 1996 'n prominente deel van die Volkslied van Suid-Afrika.

[wysig] Die Xhosa-weergawe

Nkosi sikelel' iAfrika
Maluphakanyisw' uphondo lwayo
Yiva imathandazo yethu
Nkosi Sikelela Nkosi Sikelela

Nkosi sikelel' iAfrika
Maluphakanyisw' uphondo lwayo
Yiva imathandazo yethu
Nkosi Sikelela
Thina lusapho lwayo.

Refrein
Yihla moya, yihla moya
Yihla moya oyingcwele
Nkosi Sikelela
Thina lusapho lwayo.

Herhaal

[wysig] 'n Afrikaanse weergawe van die lied

Seën ons Here God, seën Afrika

Seën ons Here God, seën Afrika,
Laat sy mag tot in die hemel reik,
Hoor ons as ons in gebede vra,
Seën ons in Afrika,
Kinders van Afrika.

Daal neer o Gees, Heilige Gees,
Daal neer o Gees, Heilige Gees,
Kom woon in ons,
Lei ons, O Heilige Gees.

Hou U hand o Heer oor Afrika,
Lei ons tot by eenheid en begrip,
Hoor ons as ons U om vrede vra,
Seën ons in Afrika,
Kinders van Afrika.

Seën ons Here God, seën Afrika,
Neem dan nou die boosheid van ons weg,
Maak ons van ons sonde ewig vry,
Seën ons in Afrika, Kinders van Afrika.

[wysig] Tydlyn van Nkosi Sikelel' iAfrika

  • 1897: Enoch Sontonga skryf die eerste vers in Xhosa.
  • 1927: Sewe nuwe verse word bygeskryf deur die digter Samuel Mqhayi, ook in Xhosa.
  • 1923: Nikosi Sikelel' iAfrika word vir die eerste keer in Londen opgeneem deur Solomon Plaatjie.
  • 1942: Moses Mphahlele publiseer 'n Sotho weergawe.
  • 1994: Nikosi Sikelel' iAfrika word geproklameer as volkslied, saam met Die Stem.
  • 1996: 'n Gekombineerde weergawe van Nikosi Sikelel' iAfrika en Die Stem word geproklameer as Die Volkslied van Suid-Afrika.

[wysig] Eksterne skakels en bronne


aa - ab - af - ak - als - am - an - ang - ar - arc - as - ast - av - ay - az - ba - bar - bat_smg - bcl - be - be_x_old - bg - bh - bi - bm - bn - bo - bpy - br - bs - bug - bxr - ca - cbk_zam - cdo - ce - ceb - ch - cho - chr - chy - co - cr - crh - cs - csb - cu - cv - cy - da - de - diq - dsb - dv - dz - ee - el - eml - en - eo - es - et - eu - ext - fa - ff - fi - fiu_vro - fj - fo - fr - frp - fur - fy - ga - gan - gd - gl - glk - gn - got - gu - gv - ha - hak - haw - he - hi - hif - ho - hr - hsb - ht - hu - hy - hz - ia - id - ie - ig - ii - ik - ilo - io - is - it - iu - ja - jbo - jv - ka - kaa - kab - kg - ki - kj - kk - kl - km - kn - ko - kr - ks - ksh - ku - kv - kw - ky - la - lad - lb - lbe - lg - li - lij - lmo - ln - lo - lt - lv - map_bms - mdf - mg - mh - mi - mk - ml - mn - mo - mr - mt - mus - my - myv - mzn - na - nah - nap - nds - nds_nl - ne - new - ng - nl - nn - no - nov - nrm - nv - ny - oc - om - or - os - pa - pag - pam - pap - pdc - pi - pih - pl - pms - ps - pt - qu - quality - rm - rmy - rn - ro - roa_rup - roa_tara - ru - rw - sa - sah - sc - scn - sco - sd - se - sg - sh - si - simple - sk - sl - sm - sn - so - sr - srn - ss - st - stq - su - sv - sw - szl - ta - te - tet - tg - th - ti - tk - tl - tlh - tn - to - tpi - tr - ts - tt - tum - tw - ty - udm - ug - uk - ur - uz - ve - vec - vi - vls - vo - wa - war - wo - wuu - xal - xh - yi - yo - za - zea - zh - zh_classical - zh_min_nan - zh_yue - zu -