Lys van siektes
vanuit Wikipedia, die vrye ensiklopedie.
Siektes word dikwels volgens die sisteem wat primêr aangetas word gekategoriseer:
Sien gerus:
- Lys van veltoestande
- Lys van oogsiektes
- Lys van oor-, neus en keeltoestande
- Lys van longsiektes
- Hart- en bloedvatsiektes
- Siektes van die bloed- en immunologiese stelsels
- Spysverteringstelsel en lewer
- Ginekologiese en obstetriese siektes
- Urinêre stelsel
- Muskuloskeletale siektes
- Endokriene siektes
- Neurologiese siektes
- Voeding
- Psigiatrie
- Infektiewe siektes
- Vergiftiging