Lys van reptiele
vanuit Wikipedia, die vrye ensiklopedie.
Hier volg 'n lys van reptiele volgens orde:
Inhoud |
[wysig] Orde: Chelonia (reptiele met doppe)
Water, land en seeskilpaaie:
- Skulprand-skarnierwaterskilpad
- Moeras-helmwaterskilpad
- Reuse-leerrugskilpad
- Grootdop-karetseeskilpad
- Groen-seeskilpad
[wysig] Orde: Squamata (reptiele met skubbe)
- Suborde: Sauria (Herdisse)
- Familie Agamidae
- Familie Chamaeleonidae
- Familie Iguanidae
- Amphisbaenia (Wurmakkedisse)
- Serpentes (Slange)
- Groenmamba
- Luislang
- Pofadder
- Swartmamba
[wysig] Orde: Crocodilia (Krokodille)
- Nylkrokodil - die enigste krokodilspesie in Suid-Afrika.
[wysig] Orde: Tuataras
Tuataras kom slegs op enkele Nieu-Seelandse eilande voor.