See also ebooksgratis.com: no banners, no cookies, totally FREE.

CLASSICISTRANIERI HOME PAGE - YOUTUBE CHANNEL
Privacy Policy Cookie Policy Terms and Conditions
Lys van Suid-Afrikaanse swemafrigters - Wikipedia

Lys van Suid-Afrikaanse swemafrigters

vanuit Wikipedia, die vrye ensiklopedie.

Inhoud

[wysig] Suid Afrika se swemafrigters en Swem Klubs

Swemafrigters skep telkens 'n familie-tradisie - soos, onder andere, die families van Frank Gray, Janet Price, Doreen Hill en Peter Elliot - almal se kinders was eers Sprinbgbokswemmers, en toe ook afrigters. Andere was topswemmers, en nog andere kom van nêrens uit om top swemafrigters te word. Hierdie mense het groot deel gehad in die sukses van swem in Suid-Afrika

[wysig] Cecil Colwin

Een van die bekenste afrigters in wêreldswem is Cecil Colwin, afkomstig vanaf Port Elizabeth. Hy was die eerste voltydse swemafrigter in SA, met almal behalwe een van die 1956 Spingbokswemspan na die Olympiese Spele deur hom afgerig. Die dames 4x100m vryslag aflosspan, wenners van die bronsmedalje in Melbourne, was almal deur Colwin afgerig. Colwin was ook die afrigter van wêreldrekordhouer Anne Fairlie.In 1971 is hy na Australia en daarna in 1973 was hy deur Kanada aangestel as Nasionale Tegniese Direkteur van Swem. [1]Colwin het verskye boeke oor swem gepubliseer, onder andere Cecil Colwin on Swimming in 1969, met heelwat verwysings na SA swem, Swimming into the 21st Century 1991 en Breakthrough Swimming 2002.

[wysig] Jimmy Green

Green was die afrigter van Jenny Makaal, brons medalje wenner by die 1932 Olimpiese Spele. Hy was toe die opsigter by die munisipale swembad in Pretoria. Volgens Colwin was Jimmy Green "the pioneer of swimming coaching in South Africa." Colwin beskryf Green as 'n belangrike en kleurvolle karakter.: "... I came under the guidance and tutelage of coach James D. Allett-Green - popularly known as Jimmy Green - first as a swimmer and laetr as a coach. It was entirely through his teaching, encouragement and influence that I became a swimming coach. He was the most colourful chasracter I have met in a sport that has produced many. His two pets, a parrot (usually perched on his shoulder) and a lion cub (until it grew too big) were familiar figures on the pool deck." (Colwin : Swimming in the 21st Century)

In die boek Springboks of the Olympiad deur Ira Emery (1955) was Green "The one person responsible for the inclusion of Maakal in the Team." Emery vertel hoe Green die saak vir Maakal se deelanme aan die 1932 Spele, met beloftes van heelwat verbeterde tye in die swembad.

[wysig] Frank Gray

'n Tydgenoot van Colwin - die afrigter van Karen Muir - was Frank Gray. Afkomstig vanaf Watford, Engeland, het Gray homself eers in Kimberley en toe later onder andere ook in Durban gevestig. Hy het talle SA rekordhouers afgerig, insluitende sy eie seuns - al vier was op hul dag Springbokke. Die oudste, Simon, het vir Groot-Brittanje verteenwoordig by die Moskou Olimpiese Spele, en is tans een van die voorste afrigters in SA, by die Supersport Seal Klub in Bloemfontein. Sy broer Andrew is ook 'n suksesvolle afrigter,by die Vikings Klub in Oos-London [2].

[wysig] Aurik, Clara

[wysig] Blair, John

[wysig] Borrill, Ronnie

[wysig] Bulley, Alex

[wysig] Campbell, Bob

[wysig] Connell, Tom

[wysig] de Roubaix, Pierre

[wysig] Dorey, Adrian

[wysig] Bouws, Niels

[wysig] Edge, Mark

[wysig] Elliot, Brian

[wysig] Elliot, Peter

[wysig] Gray, Andrew

[wysig] Gray, Simon

[wysig] Green, Bernard

[wysig] Hatfield, Alasdair

[wysig] Head, Peter

[wysig] Hill, Doreen

[wysig] Jacobson, George

[wysig] Jackson, Craig

[wysig] Katabi, Zvi

[wysig] Kooiman, Jan

[wysig] Lamont, Moira

[wysig] Louw, Kobie

[wysig] Price, Dean

[wysig] Price, Janet

[wysig] Richards, Kevin

[wysig] Rippe, Rudi

[wysig] Skinner, Doug

[wysig] Skinner, Jonty

[wysig] Spoor, Rudie

[wysig] van der Walt, Gerhard

[wysig] van Jaarsveld, Santa

[wysig] von Suillichem, Tony

[wysig] von Toros, Karoly

[wysig] Williams, Peter

[wysig] Rhodesia/Zimbabwe Afrigters

[wysig] George, Arthur - Highland Swim CLub

[wysig] Parrington, Frank

[wysig] SWA/Namibia

[wysig] Jonker, Cees

[wysig] Laursen, Larry


aa - ab - af - ak - als - am - an - ang - ar - arc - as - ast - av - ay - az - ba - bar - bat_smg - bcl - be - be_x_old - bg - bh - bi - bm - bn - bo - bpy - br - bs - bug - bxr - ca - cbk_zam - cdo - ce - ceb - ch - cho - chr - chy - co - cr - crh - cs - csb - cu - cv - cy - da - de - diq - dsb - dv - dz - ee - el - eml - en - eo - es - et - eu - ext - fa - ff - fi - fiu_vro - fj - fo - fr - frp - fur - fy - ga - gan - gd - gl - glk - gn - got - gu - gv - ha - hak - haw - he - hi - hif - ho - hr - hsb - ht - hu - hy - hz - ia - id - ie - ig - ii - ik - ilo - io - is - it - iu - ja - jbo - jv - ka - kaa - kab - kg - ki - kj - kk - kl - km - kn - ko - kr - ks - ksh - ku - kv - kw - ky - la - lad - lb - lbe - lg - li - lij - lmo - ln - lo - lt - lv - map_bms - mdf - mg - mh - mi - mk - ml - mn - mo - mr - mt - mus - my - myv - mzn - na - nah - nap - nds - nds_nl - ne - new - ng - nl - nn - no - nov - nrm - nv - ny - oc - om - or - os - pa - pag - pam - pap - pdc - pi - pih - pl - pms - ps - pt - qu - quality - rm - rmy - rn - ro - roa_rup - roa_tara - ru - rw - sa - sah - sc - scn - sco - sd - se - sg - sh - si - simple - sk - sl - sm - sn - so - sr - srn - ss - st - stq - su - sv - sw - szl - ta - te - tet - tg - th - ti - tk - tl - tlh - tn - to - tpi - tr - ts - tt - tum - tw - ty - udm - ug - uk - ur - uz - ve - vec - vi - vls - vo - wa - war - wo - wuu - xal - xh - yi - yo - za - zea - zh - zh_classical - zh_min_nan - zh_yue - zu -