See also ebooksgratis.com: no banners, no cookies, totally FREE.

CLASSICISTRANIERI HOME PAGE - YOUTUBE CHANNEL
Privacy Policy Cookie Policy Terms and Conditions
Koerse kolonies - Wikipedia

Koerse kolonies

vanuit Wikipedia, die vrye ensiklopedie.

Koerland was 'n klein hertogdom onder die rivier Daugava in die huidige Letland. Dit het aan Lyfland en Litaue gegrens.

In Koerland se gloriedae bekom die hertogdom die volgende kolonies:

  • Die westelike deel van die eiland Tobago (die ooste was 'n kolonie van Nederland wat later ook die westelike deel verower het) in die periode 1652-1655
  • Die eiland Sint-Andreas in die monding van die Gambia-rivier in die periode 1651-1655

Toe Swede tydens die uitbreek van die Sweeds-Poolse oorlog Koerland binneval en die hertog Jacob Kettler gevange neem verloor Koerland haar kolonies aan Die Republiek van die Sewe Verenigde Nederlande. Aan die einde van die oorlog het Koerland tevergeefs probeer om die eiland Tobago weer terug te kry.


Kolonialisme
Amerikaanse kolonies | Belgiese kolonies | Britse Ryk | Deense Ryk | Koerse kolonies | Nederlandse kolonies | Ryk van Japan | Franse koloniale Ryk | Duitse koloniale Ryk | Italiaanse Ryk | Noorse kolonies | Portugese Ryk | Russiese Ryk | Spaanse Ryk | Sweedse Ryk


aa - ab - af - ak - als - am - an - ang - ar - arc - as - ast - av - ay - az - ba - bar - bat_smg - bcl - be - be_x_old - bg - bh - bi - bm - bn - bo - bpy - br - bs - bug - bxr - ca - cbk_zam - cdo - ce - ceb - ch - cho - chr - chy - co - cr - crh - cs - csb - cu - cv - cy - da - de - diq - dsb - dv - dz - ee - el - eml - en - eo - es - et - eu - ext - fa - ff - fi - fiu_vro - fj - fo - fr - frp - fur - fy - ga - gan - gd - gl - glk - gn - got - gu - gv - ha - hak - haw - he - hi - hif - ho - hr - hsb - ht - hu - hy - hz - ia - id - ie - ig - ii - ik - ilo - io - is - it - iu - ja - jbo - jv - ka - kaa - kab - kg - ki - kj - kk - kl - km - kn - ko - kr - ks - ksh - ku - kv - kw - ky - la - lad - lb - lbe - lg - li - lij - lmo - ln - lo - lt - lv - map_bms - mdf - mg - mh - mi - mk - ml - mn - mo - mr - mt - mus - my - myv - mzn - na - nah - nap - nds - nds_nl - ne - new - ng - nl - nn - no - nov - nrm - nv - ny - oc - om - or - os - pa - pag - pam - pap - pdc - pi - pih - pl - pms - ps - pt - qu - quality - rm - rmy - rn - ro - roa_rup - roa_tara - ru - rw - sa - sah - sc - scn - sco - sd - se - sg - sh - si - simple - sk - sl - sm - sn - so - sr - srn - ss - st - stq - su - sv - sw - szl - ta - te - tet - tg - th - ti - tk - tl - tlh - tn - to - tpi - tr - ts - tt - tum - tw - ty - udm - ug - uk - ur - uz - ve - vec - vi - vls - vo - wa - war - wo - wuu - xal - xh - yi - yo - za - zea - zh - zh_classical - zh_min_nan - zh_yue - zu -