Web Analytics

See also ebooksgratis.com: no banners, no cookies, totally FREE.

CLASSICISTRANIERI HOME PAGE - YOUTUBE CHANNEL
Privacy Policy Cookie Policy Terms and Conditions
Jimmy Wales - Wikipedia

Jimmy Wales

vanuit Wikipedia, die vrye ensiklopedie.

Jimmy Wales
Jimmy Wales

Jimmy Donal "Jimbo" Wales (gebore op 9 Augustus 1966 in Huntsville) is 'n Amerikaanse internetondernemer. Hy is bekend as stigter van Wikipedia in 2001, as 'n lid van die Raad van Trustees van die Wikimedia Stigting en as die stigter van Wikia, 'n vry webgasheerhuisvestigingdiens in 2004.

Wales een van die bekendste entrepreneurs van die Web 2.0 revolusie. Saam met Larry Sanger, het Wales gehelp om 'n tendens in webontwikkeling te skep wat ten doel gestel het om kreatiwiteit te vestig en saamwerking tussen gebruikers te ontwikkel. As gevolg van sy werk met Wikipedia, wat die wêreld se grootste ensiklopedie is, het Time tydskrif Wales in 2006 gelys as een van die wêreld se mees invloedrykste mense. Wales woon met sy vrou en hul dogter Kira (2001) in St Petersburg (Florida).

Inhoud

[wysig] Lewensloop

Wales is die seun van Jim en Doris Wales. Wales se pa werk as 'n kruidenierswarewinkel bestuurder terwyl sy ma en ouma 'n klein privaatskool bestuur. Hy ontvang sy vroeë onderwys aan diè skool. Na graad 8 woon hy die Randolph Skool, 'n universiteitsvoorbereidingskool in Huntsville, Alabama by. Hierna studeer hy in ekonomie aan die Auburn University waar hy sy Bachelareusgraad behaal, en aan die Universiteit van Alabama waar hy sy meestergraad verwerf. In 1994 word Wales toegelaat om vir 'n PhD aan die Indiana Universiteit te studeer. Hy voltooi egter nie die studie nie, maar werk tussen 1994 en 2000 as navorsingsdirekteur by Chicago Options Associates, 'n termynware- (futures) en opsiesverhandelingsfirma in Chicago.

[wysig] Loopbaan

[wysig] Chicago Options Associates en Bomis

Gedurende die tyd is een van die projekte wat Wales onderneem die stigting van die webportaal Bomis, 'n webwerf wat onder meer gebruikergegeredegeerde webringe huisves. Volgens The Atlantic Monthly, word die webwerf "… geposisioneer as die Playboy van die Internet". Vir 'n tyd het die maatskappy erotiese fotos verkoop en het Wales die mark van die webwerf beskryf as "... soortgelyk aan Maxim tydskrif. So dit is soort van 'n mansgeorienteerde soekenjin". Wales word nie meer verbind met Bomis nie. Bomis het wel die aanvanklike befondsing vir die Nupedia projek voorsien.

[wysig] Nupedia en Wikipedia

In Maart 2000, begin Wales 'n eweknieresensie (peer-reviewed), oopinhoud ensiklopedie, Nupedia ("vrye ensiklopedie") en neem Larry Sanger in diens on die hoofredakteur te wees. Nupedia het ten doel gehad om artikels deur middel van die eweknieresensie proses artikels te produseer gelykstaande aan professionele ensiklopedië. Nadat Sanger in die publiek op 10 Januarie 2001 voorgestel het dat 'n wiki gebruik moet word om 'n ensiklopedie te skep het Wales wiki sagteware op 'n bediener geïnstaleer en Sanger gemagtig om die projek onder sy toesig te loods. Sanger noem die projek "Wikipedia" en saam met Wales ontwikkel hulle die stigtersbeginsels, raamwerk vir inhoud en die stigting van 'n Internet-gebasseerde gemeenskap van bydraers gedurende daardie jaar. Wikipedia se aanvanklike doel was om 'n wiki-gebasseerde webblad te wees vir samewerking om inhoud te help skep vir uiteindelike gebruik in Nupedia. Wikipedia se groei het gou Nupedia se ontwikkeling in die skadu gestel. Sanger werk aan en bevorder beide die Nupedia en Wikipedia projekte totdat Bomis die befondsing vir sy pos in Februarie 2002 gestaak het. Sanger bedank as hoofredakteur van Nupedia en as "hoof organiseerder" van Wikipedia op 1 Maart. In 'n 2004 onderhoud met Slashdot, het Wales sy doelwit met Wikipedia as volg beskryf, "Stel 'n wêreld voor waarin elke enkele persoon op die planeet vry toegang gegee word tot die somtotaal van al die menslike kennis. Dit is wat ons besig is om te doen."

[wysig] Wikimedia Stigting

In mid-2003 het Wales eienaarskap van Wikipedia oorgedra aan die Wikimedia Stigting 'n nie-winsbejag organisasie gebaseer in St. Petersburg, Florida wat hy gestig het. Wales behou die posisie van "Chair Emeritus at the Foundation" en is een van die sewe direkteure wat die raad van trustees van die Wikimedia Stigting. Die werk wat hy doen vir die Stigting is onbetaal, insluitend die bevordering van Wikipedia by rekenaar en onderwys konferensies. In die verband het hy byvoorbeeld Suid-Afrika by twee geleenthede besoek.

[wysig] Wikia

Wales het in 2004 saam met Angela Beesley 'n nie-winsgewende maatskappy Wikia, Inc. gestig. Wikia is 'n wikiplaas, 'n versameling van verskillende individuele wikis oor verskillende onderwerpe, almal gehuisves op dieselfde webwerf.

Nog 'n diens wat deur Wikia aangebied word is 'n oopbronwebsoekenjin bekend as Wikia Search waarmee Wales poog om 'n uitdaging aan Google te stel en deursigtigheid in te stel en 'n openbare debat te skep oor hoe 'n soekenjin geskep word en hoe dit werk. Volgens Wales " vertrou ek Google redelik goed, maar dit is soos om te sê dat jy 'n gunsteling politikus het. Ek vertrou die politikus, maar ek wil nog steeds hê dat die stadsraad in die publiek vergader. Ek wil 'n mate van deursigtigheid hê oor hoe die regering bestuur word, self al vertrou jy die persoon in beheer." Volgens Wales, "Dit word bedoel om Google aan te vat deur die skepping van 'n soekenjin waar alle redaksionele besluite gemaak word deur die algemene publiek en alle sagteware oop is."

[wysig] Persoonlike filosofie

Wales beskou himself as 'n " objektivis", en het sy dogter, Kira vernoem na die heldin in Ayn Rand se We the Living. Hy stel dit egter dat , "ek dink ek doen dit beter as baie persone wat hulself beskryf as objektiviste — deur nie my sienswyse op ander mense af te dwing nie." In antwoord op 'n vraag tydens 'n onderhoud op C-SPAN se Q&A oor Rand, stel Wales "die deug van onafhanklikheid" as persoonlik belangrik vir hom. Wales het vanaf 1992 tot 1996, 'n elektronieseposlys "Moderated Discussion of Objectivist Philosophy." bestuur.

[wysig] Sien ook

Jimmy Wales se gebruikerblad op die Engelse Wikipedia

Static Wikipedia (no images)

aa - ab - af - ak - als - am - an - ang - ar - arc - as - ast - av - ay - az - ba - bar - bat_smg - bcl - be - be_x_old - bg - bh - bi - bm - bn - bo - bpy - br - bs - bug - bxr - ca - cbk_zam - cdo - ce - ceb - ch - cho - chr - chy - co - cr - crh - cs - csb - cu - cv - cy - da - de - diq - dsb - dv - dz - ee - el - eml - en - eo - es - et - eu - ext - fa - ff - fi - fiu_vro - fj - fo - fr - frp - fur - fy - ga - gan - gd - gl - glk - gn - got - gu - gv - ha - hak - haw - he - hi - hif - ho - hr - hsb - ht - hu - hy - hz - ia - id - ie - ig - ii - ik - ilo - io - is - it - iu - ja - jbo - jv - ka - kaa - kab - kg - ki - kj - kk - kl - km - kn - ko - kr - ks - ksh - ku - kv - kw - ky - la - lad - lb - lbe - lg - li - lij - lmo - ln - lo - lt - lv - map_bms - mdf - mg - mh - mi - mk - ml - mn - mo - mr - mt - mus - my - myv - mzn - na - nah - nap - nds - nds_nl - ne - new - ng - nl - nn - no - nov - nrm - nv - ny - oc - om - or - os - pa - pag - pam - pap - pdc - pi - pih - pl - pms - ps - pt - qu - quality - rm - rmy - rn - ro - roa_rup - roa_tara - ru - rw - sa - sah - sc - scn - sco - sd - se - sg - sh - si - simple - sk - sl - sm - sn - so - sr - srn - ss - st - stq - su - sv - sw - szl - ta - te - tet - tg - th - ti - tk - tl - tlh - tn - to - tpi - tr - ts - tt - tum - tw - ty - udm - ug - uk - ur - uz - ve - vec - vi - vls - vo - wa - war - wo - wuu - xal - xh - yi - yo - za - zea - zh - zh_classical - zh_min_nan - zh_yue - zu -

Static Wikipedia 2007 (no images)

aa - ab - af - ak - als - am - an - ang - ar - arc - as - ast - av - ay - az - ba - bar - bat_smg - bcl - be - be_x_old - bg - bh - bi - bm - bn - bo - bpy - br - bs - bug - bxr - ca - cbk_zam - cdo - ce - ceb - ch - cho - chr - chy - co - cr - crh - cs - csb - cu - cv - cy - da - de - diq - dsb - dv - dz - ee - el - eml - en - eo - es - et - eu - ext - fa - ff - fi - fiu_vro - fj - fo - fr - frp - fur - fy - ga - gan - gd - gl - glk - gn - got - gu - gv - ha - hak - haw - he - hi - hif - ho - hr - hsb - ht - hu - hy - hz - ia - id - ie - ig - ii - ik - ilo - io - is - it - iu - ja - jbo - jv - ka - kaa - kab - kg - ki - kj - kk - kl - km - kn - ko - kr - ks - ksh - ku - kv - kw - ky - la - lad - lb - lbe - lg - li - lij - lmo - ln - lo - lt - lv - map_bms - mdf - mg - mh - mi - mk - ml - mn - mo - mr - mt - mus - my - myv - mzn - na - nah - nap - nds - nds_nl - ne - new - ng - nl - nn - no - nov - nrm - nv - ny - oc - om - or - os - pa - pag - pam - pap - pdc - pi - pih - pl - pms - ps - pt - qu - quality - rm - rmy - rn - ro - roa_rup - roa_tara - ru - rw - sa - sah - sc - scn - sco - sd - se - sg - sh - si - simple - sk - sl - sm - sn - so - sr - srn - ss - st - stq - su - sv - sw - szl - ta - te - tet - tg - th - ti - tk - tl - tlh - tn - to - tpi - tr - ts - tt - tum - tw - ty - udm - ug - uk - ur - uz - ve - vec - vi - vls - vo - wa - war - wo - wuu - xal - xh - yi - yo - za - zea - zh - zh_classical - zh_min_nan - zh_yue - zu -

Static Wikipedia 2006 (no images)

aa - ab - af - ak - als - am - an - ang - ar - arc - as - ast - av - ay - az - ba - bar - bat_smg - bcl - be - be_x_old - bg - bh - bi - bm - bn - bo - bpy - br - bs - bug - bxr - ca - cbk_zam - cdo - ce - ceb - ch - cho - chr - chy - co - cr - crh - cs - csb - cu - cv - cy - da - de - diq - dsb - dv - dz - ee - el - eml - eo - es - et - eu - ext - fa - ff - fi - fiu_vro - fj - fo - fr - frp - fur - fy - ga - gan - gd - gl - glk - gn - got - gu - gv - ha - hak - haw - he - hi - hif - ho - hr - hsb - ht - hu - hy - hz - ia - id - ie - ig - ii - ik - ilo - io - is - it - iu - ja - jbo - jv - ka - kaa - kab - kg - ki - kj - kk - kl - km - kn - ko - kr - ks - ksh - ku - kv - kw - ky - la - lad - lb - lbe - lg - li - lij - lmo - ln - lo - lt - lv - map_bms - mdf - mg - mh - mi - mk - ml - mn - mo - mr - mt - mus - my - myv - mzn - na - nah - nap - nds - nds_nl - ne - new - ng - nl - nn - no - nov - nrm - nv - ny - oc - om - or - os - pa - pag - pam - pap - pdc - pi - pih - pl - pms - ps - pt - qu - quality - rm - rmy - rn - ro - roa_rup - roa_tara - ru - rw - sa - sah - sc - scn - sco - sd - se - sg - sh - si - simple - sk - sl - sm - sn - so - sr - srn - ss - st - stq - su - sv - sw - szl - ta - te - tet - tg - th - ti - tk - tl - tlh - tn - to - tpi - tr - ts - tt - tum - tw - ty - udm - ug - uk - ur - uz - ve - vec - vi - vls - vo - wa - war - wo - wuu - xal - xh - yi - yo - za - zea - zh - zh_classical - zh_min_nan - zh_yue - zu

Static Wikipedia February 2008 (no images)

aa - ab - af - ak - als - am - an - ang - ar - arc - as - ast - av - ay - az - ba - bar - bat_smg - bcl - be - be_x_old - bg - bh - bi - bm - bn - bo - bpy - br - bs - bug - bxr - ca - cbk_zam - cdo - ce - ceb - ch - cho - chr - chy - co - cr - crh - cs - csb - cu - cv - cy - da - de - diq - dsb - dv - dz - ee - el - eml - en - eo - es - et - eu - ext - fa - ff - fi - fiu_vro - fj - fo - fr - frp - fur - fy - ga - gan - gd - gl - glk - gn - got - gu - gv - ha - hak - haw - he - hi - hif - ho - hr - hsb - ht - hu - hy - hz - ia - id - ie - ig - ii - ik - ilo - io - is - it - iu - ja - jbo - jv - ka - kaa - kab - kg - ki - kj - kk - kl - km - kn - ko - kr - ks - ksh - ku - kv - kw - ky - la - lad - lb - lbe - lg - li - lij - lmo - ln - lo - lt - lv - map_bms - mdf - mg - mh - mi - mk - ml - mn - mo - mr - mt - mus - my - myv - mzn - na - nah - nap - nds - nds_nl - ne - new - ng - nl - nn - no - nov - nrm - nv - ny - oc - om - or - os - pa - pag - pam - pap - pdc - pi - pih - pl - pms - ps - pt - qu - quality - rm - rmy - rn - ro - roa_rup - roa_tara - ru - rw - sa - sah - sc - scn - sco - sd - se - sg - sh - si - simple - sk - sl - sm - sn - so - sr - srn - ss - st - stq - su - sv - sw - szl - ta - te - tet - tg - th - ti - tk - tl - tlh - tn - to - tpi - tr - ts - tt - tum - tw - ty - udm - ug - uk - ur - uz - ve - vec - vi - vls - vo - wa - war - wo - wuu - xal - xh - yi - yo - za - zea - zh - zh_classical - zh_min_nan - zh_yue - zu