See also ebooksgratis.com: no banners, no cookies, totally FREE.

CLASSICISTRANIERI HOME PAGE - YOUTUBE CHANNEL
Privacy Policy Cookie Policy Terms and Conditions
Haring - Wikipedia

Haring

vanuit Wikipedia, die vrye ensiklopedie.

Haring
{{{status}}}
Tydperk: {{{fossil_range}}}
Clupea harengus harengus
Clupea harengus harengus
Wetenskaplike klassifikasie
Domein: {{{domain}}}
Superkoninkryk: {{{superregnum}}}
Koninkryk: Animalia
Subkoninkryk: {{{subregnum}}}
Superdivisie: {{{superdivisio}}}
Superphylum: {{{superphylum}}}
Divisie: {{{divisio}}}
Phylum:
Subdivisie: {{{subdivisio}}}
Subphylum: {{{subphylum}}}
Infraphylum: {{{infraphylum}}}
Mikrophylum: {{{microphylum}}}
Nanophylum: {{{nanophylum}}}
Superklas: {{{superclassis}}}
Klas: Beenvisse (Osteichthyes)
Subklas: {{{subclassis}}}
Infraklas: {{{infraclassis}}}
Superorde: {{{superordo}}}
Orde: Clupeiformes
Suborde: {{{subordo}}}
Infraorder: {{{infraordo}}}
Superfamilie: {{{superfamilia}}}
Familie: Haringachtigen (Clupeidae)
Subfamilie: {{{subfamilia}}}
Superstam: {{{supertribus}}}
Stam: {{{tribus}}}
Substam: {{{subtribus}}}
Genus: Clupea
Subgenus: {{{subgenus}}}
Seksie: {{{sectio}}}
Reeks: {{{series}}}
Spesie:
Subspesie: {{{subspecies}}}
[[{{{diversity_link}}}|Verskeidenheid]]
{{{diversity}}}
Binomiale naam

Trinomiale naam
{{{trinomial}}}
Tipe Spesies
{{{type_species}}}
{{{subdivision_ranks}}}
{{{subdivision}}}
[[Image:{{{range_map}}}|{{{range_map_width}}}|]]
Sinonieme
Harings kom in groot skole so groot as miljoene visse voor.
Harings kom in groot skole so groot as miljoene visse voor.
Haring vir gebruik
Haring vir gebruik
Bokking
Bokking

Harings is klein olierige vissies wat in die Noordelike Halfrond voorkom in die matige water van die Noord Atlantiese Osean, die Oossee, die Noordelike Stille Oseaan, en die Middellandse See. Daar is 15 spesies harring waarvan die vollopste die Atlantiese haring (Clupea harengus) is.[verwysing benodig] Harings beweeg in reuse skole wat in die lente na die kus van Europa en Amerika swem waar hulle in groot hoeveelhede gevang, gesout, en gerook word. Geblikte "sardiens" wat in supermarkte gekoop kan word, kan in werklikheid sprats of ronde harrings wees.

Harring larwes lewe van plankton, die volwasse diere van groter plankton (o.m. roeipootkreefties, garnale en kleiner visse. Harings kom voor in groot skole; soms bestaande uit meer as 'n miljoen visse. Die vis se naam is ook te danke aan laasgenoemde feit; haring is in Oud-Nederlands as "heering" geskryf. Die woord is afgelei van "heer" in die sin van leerskare. Dit is dus 'n vis wat in groot skole as 'n "heer" deur die water trek.

Harings behoort reeds eeuenlank tot die belangrikste visse in vissery. Deur oorbevissing is die haringbevolking op verskeie plekke erg verminder en is regerings genoodsaak om 'n 6-jarige vangsverbod (1977-1983) in plek te stel. Deur streng Europese vangsbeperkinge, wat steeds van toepassing is, het die haringbevolking herstel.

Die familie Clupeidae, waartoe naas die eintlike harings ook onder meer elwe, sardyne en sprotte behoort, word wel ook as 'harings' aangedui.

Haring is 'n olierige vis wat ryk is aan omega-3 vetsure. Haringworm, 'n parasiet, kom soms in harings voor.

[wysig] Verbruik

Haring word gegeat as:

  • Hollandse nieuwe
  • suurharing
  • rolmops
  • panharing
  • bokking

In Skandinawiese lande word haring ingele in diverse kruie, soos met dille, in wyn of in 'n romerige sous.

[wysig] Verwysings


aa - ab - af - ak - als - am - an - ang - ar - arc - as - ast - av - ay - az - ba - bar - bat_smg - bcl - be - be_x_old - bg - bh - bi - bm - bn - bo - bpy - br - bs - bug - bxr - ca - cbk_zam - cdo - ce - ceb - ch - cho - chr - chy - co - cr - crh - cs - csb - cu - cv - cy - da - de - diq - dsb - dv - dz - ee - el - eml - en - eo - es - et - eu - ext - fa - ff - fi - fiu_vro - fj - fo - fr - frp - fur - fy - ga - gan - gd - gl - glk - gn - got - gu - gv - ha - hak - haw - he - hi - hif - ho - hr - hsb - ht - hu - hy - hz - ia - id - ie - ig - ii - ik - ilo - io - is - it - iu - ja - jbo - jv - ka - kaa - kab - kg - ki - kj - kk - kl - km - kn - ko - kr - ks - ksh - ku - kv - kw - ky - la - lad - lb - lbe - lg - li - lij - lmo - ln - lo - lt - lv - map_bms - mdf - mg - mh - mi - mk - ml - mn - mo - mr - mt - mus - my - myv - mzn - na - nah - nap - nds - nds_nl - ne - new - ng - nl - nn - no - nov - nrm - nv - ny - oc - om - or - os - pa - pag - pam - pap - pdc - pi - pih - pl - pms - ps - pt - qu - quality - rm - rmy - rn - ro - roa_rup - roa_tara - ru - rw - sa - sah - sc - scn - sco - sd - se - sg - sh - si - simple - sk - sl - sm - sn - so - sr - srn - ss - st - stq - su - sv - sw - szl - ta - te - tet - tg - th - ti - tk - tl - tlh - tn - to - tpi - tr - ts - tt - tum - tw - ty - udm - ug - uk - ur - uz - ve - vec - vi - vls - vo - wa - war - wo - wuu - xal - xh - yi - yo - za - zea - zh - zh_classical - zh_min_nan - zh_yue - zu -