See also ebooksgratis.com: no banners, no cookies, totally FREE.

CLASSICISTRANIERI HOME PAGE - YOUTUBE CHANNEL
Privacy Policy Cookie Policy Terms and Conditions
Groot Depressie - Wikipedia

Groot Depressie

vanuit Wikipedia, die vrye ensiklopedie.

Die Groot Depressie was 'n wêreldwye ekonomiese ineensinking van 1929 tot 1933.

Die ineenstorting van die Wall Street-aandelebeurs laat in Oktober 1929 het regstreeks gelei tot die Groot Despressie toe Amerikaanse lenings aan Europa beëindig is en sakevertroue wêreldwyd drastiese afgeneem het. 'n Groot Oostenrykse bank het ook in duie gestort, wat destabilisering in Sentraal- en Oos-Europa tot gevolg gehad het.

In Suid-Afrika het die Pakt-regering onder genl. J.B.M. Hertzog hardkoppig geweier om Brittanje se voorbeeld te volg deur van die goudstandaard af te stap, omdat die regering wou bewys dat Suid-Afrika 'n onafhanklike staat was wat sy eie besluite kon neem. Dit het die uitwerking van die depressie vererger deur die uitvloei van kapitaal uit die land aan te moedig en die afname in uitvoer te vererger.

Suid-Afrika het uiteindelik in 1932 toegegee en die goudstandaard laat vaar. As grootste goudprodusent ter wêreld het dit onmiddellik meegebring dat die goudprys gestyg het en die afwaartse neiging in die ekonomie is omgekeer. 'n Lang tydperk van ekonomiese groei het gevolg.

[wysig] Bronne

  • Scannell, J.P., Die Afrikaanse Kernensiklopedie, Nasionale Boekhandel Beperk, Kaapstad (et. al.), 1965.
  • Cameron, Trewhella (hoofred.), Nuwe Geskiedenis van Suid-Afrika, Human & Rousseau, Kaapstad en Pretoria, 1986.
  • Van der Spuy, D.C. (hoofred.), Amptelike Jaarboek van die Republiek van Suid-Afrika (Eerste Uitgawe), Departement van Inligting, Pretoria, 1975.
  • Saunders, Christopher C. (raadgewende red.), An Illustrated Dictionary of South African History, Ibis Books and Editorial Services cc, Sandton, 1994.


aa - ab - af - ak - als - am - an - ang - ar - arc - as - ast - av - ay - az - ba - bar - bat_smg - bcl - be - be_x_old - bg - bh - bi - bm - bn - bo - bpy - br - bs - bug - bxr - ca - cbk_zam - cdo - ce - ceb - ch - cho - chr - chy - co - cr - crh - cs - csb - cu - cv - cy - da - de - diq - dsb - dv - dz - ee - el - eml - en - eo - es - et - eu - ext - fa - ff - fi - fiu_vro - fj - fo - fr - frp - fur - fy - ga - gan - gd - gl - glk - gn - got - gu - gv - ha - hak - haw - he - hi - hif - ho - hr - hsb - ht - hu - hy - hz - ia - id - ie - ig - ii - ik - ilo - io - is - it - iu - ja - jbo - jv - ka - kaa - kab - kg - ki - kj - kk - kl - km - kn - ko - kr - ks - ksh - ku - kv - kw - ky - la - lad - lb - lbe - lg - li - lij - lmo - ln - lo - lt - lv - map_bms - mdf - mg - mh - mi - mk - ml - mn - mo - mr - mt - mus - my - myv - mzn - na - nah - nap - nds - nds_nl - ne - new - ng - nl - nn - no - nov - nrm - nv - ny - oc - om - or - os - pa - pag - pam - pap - pdc - pi - pih - pl - pms - ps - pt - qu - quality - rm - rmy - rn - ro - roa_rup - roa_tara - ru - rw - sa - sah - sc - scn - sco - sd - se - sg - sh - si - simple - sk - sl - sm - sn - so - sr - srn - ss - st - stq - su - sv - sw - szl - ta - te - tet - tg - th - ti - tk - tl - tlh - tn - to - tpi - tr - ts - tt - tum - tw - ty - udm - ug - uk - ur - uz - ve - vec - vi - vls - vo - wa - war - wo - wuu - xal - xh - yi - yo - za - zea - zh - zh_classical - zh_min_nan - zh_yue - zu -