See also ebooksgratis.com: no banners, no cookies, totally FREE.

CLASSICISTRANIERI HOME PAGE - YOUTUBE CHANNEL
Privacy Policy Cookie Policy Terms and Conditions
Die Karamazof-broers - Wikipedia

Die Karamazof-broers

vanuit Wikipedia, die vrye ensiklopedie.

Die Karamazof-broers (Братья Карамазовы in Russies) word algemeen beskou as die beste roman deur die Russiese skrywer Fjodor Dostojewski. Die werk het byval gevind reg oor die wêreld as 'n meesterstuk in literatuur en een van die beste romans wat ooit geskryf is. Die boek handel oor 'n moord en die vermoorde man se seuns wat verskeie vlakke van kompleksiteit het. Op 'n dieper vlak is dit 'n sprirituele drama oor die morele stryd tussen geloof, twyfel, rede en vrye wil. Die roman is hoofsaaklik in Staraja Russa saamgestel, wat ook hoofsaaklik is waar die storie afspeel. Dostojewski spandeer 'n groot deel van twee jaar daaraan om die boek te skryf en voltooi dit in 1880. Die boek is in reeksvorm gepubliseer in "Die Russiese Boodskapper". Dostojewski sterf minder as vier maande na die publikasie.


aa - ab - af - ak - als - am - an - ang - ar - arc - as - ast - av - ay - az - ba - bar - bat_smg - bcl - be - be_x_old - bg - bh - bi - bm - bn - bo - bpy - br - bs - bug - bxr - ca - cbk_zam - cdo - ce - ceb - ch - cho - chr - chy - co - cr - crh - cs - csb - cu - cv - cy - da - de - diq - dsb - dv - dz - ee - el - eml - en - eo - es - et - eu - ext - fa - ff - fi - fiu_vro - fj - fo - fr - frp - fur - fy - ga - gan - gd - gl - glk - gn - got - gu - gv - ha - hak - haw - he - hi - hif - ho - hr - hsb - ht - hu - hy - hz - ia - id - ie - ig - ii - ik - ilo - io - is - it - iu - ja - jbo - jv - ka - kaa - kab - kg - ki - kj - kk - kl - km - kn - ko - kr - ks - ksh - ku - kv - kw - ky - la - lad - lb - lbe - lg - li - lij - lmo - ln - lo - lt - lv - map_bms - mdf - mg - mh - mi - mk - ml - mn - mo - mr - mt - mus - my - myv - mzn - na - nah - nap - nds - nds_nl - ne - new - ng - nl - nn - no - nov - nrm - nv - ny - oc - om - or - os - pa - pag - pam - pap - pdc - pi - pih - pl - pms - ps - pt - qu - quality - rm - rmy - rn - ro - roa_rup - roa_tara - ru - rw - sa - sah - sc - scn - sco - sd - se - sg - sh - si - simple - sk - sl - sm - sn - so - sr - srn - ss - st - stq - su - sv - sw - szl - ta - te - tet - tg - th - ti - tk - tl - tlh - tn - to - tpi - tr - ts - tt - tum - tw - ty - udm - ug - uk - ur - uz - ve - vec - vi - vls - vo - wa - war - wo - wuu - xal - xh - yi - yo - za - zea - zh - zh_classical - zh_min_nan - zh_yue - zu -