See also ebooksgratis.com: no banners, no cookies, totally FREE.

CLASSICISTRANIERI HOME PAGE - YOUTUBE CHANNEL
Privacy Policy Cookie Policy Terms and Conditions
Brits-Kolombië - Wikipedia

Brits-Kolombië

vanuit Wikipedia, die vrye ensiklopedie.

Colombie-Britannique
British Columbia
Brits-Kolombië
Vlag [[Image:|85px|Landswapen]]
(Vlag van Brits-Kolombië) (Landswapen van Brits-Kolombië)
Leuse : Splendor Sine Occasu
Beeld:British Columbia-map.png
Ander provinsies en gebiede van Kanada
Land Kanada
Hoofstad Victoria
48° 25' N, 123° 21' W
Grootste stad Vancouver
Goewerneur-generaal Steven Point
Eerste Minister Gordon Campbell (Liberale Party van Brits-Kolombië)
Oppervlakte 944 735 km²
 - Land 925 126 vk km
 - Water 19 549 vk km (2,1%)
Bevolking (2007)
 - Totaal 4 402 931 inw.
 - Digtheid 4,76 inw./vk km
Toelating tot die Kanadese Federasie
 - Datum 20 Julie 1871
Verteenwordiging in die Parlement
 - Parlement 36
 - Senaat 6
Posafkorting BC
Voorsetsel by poskode V
Tydsone UTC -8 & -7
Internet-domein .bc.ca
{{{notes}}}

Brits-Kolombië (Engels: British Columbia, Frans: Colombie-Britannique) is 'n provinsie aan die weskus van Kanada met 'n oppervlakte van 944 735km² volgens Statistics Canada. Die provinsie het 4 402 931 inwoners. Sy hoofstad is Victoria, maar sy grootste stad en ekonomiese sentrum is Vancouver, wat ook die derde grootste stad in Kanada is.

[wysig] Geografie

Mount Robson in die Kanadese Rotsgebergte
Mount Robson in die Kanadese Rotsgebergte

Brits-Kolombië lê aan die weskant van Kanada. Aan sy weskant lê die Stille Oseaan, dit het grense met die Amerikaanse deelstaat Alaska in die noordweste, met die Yukon-gebiede en die Noordwes-gebiede in die noorde, met die provinsie Alberta in die ooste, en met die deelstate Washington, Idaho, en Montana in die suide. Langs die kus van Brits-Kolombië lê baie fjorde en eilande. Die hoofstad, Victoria lê by die suidelike einde van die grootste eiland, Vancouver Island, en het 330 700 inwoners in sy metropolitaanse gebied. Vancouver, met 2 208 300 inwoners, is in die suidwestelike hoek van die provinsie. Ander groot stede en dorpe is Abbottsford (155 000 inwoners) en Chilliwack (74 000) ook in die Suidwes, Kelowna (147 739) en Kamloops (90 000) in die suidelike binnekant, Nanaimo (90 000) aan Vancouver Island, en Prince George (83 000), die grootste stad van die Noorde van Brits-Kolombië.

[wysig] Links


aa - ab - af - ak - als - am - an - ang - ar - arc - as - ast - av - ay - az - ba - bar - bat_smg - bcl - be - be_x_old - bg - bh - bi - bm - bn - bo - bpy - br - bs - bug - bxr - ca - cbk_zam - cdo - ce - ceb - ch - cho - chr - chy - co - cr - crh - cs - csb - cu - cv - cy - da - de - diq - dsb - dv - dz - ee - el - eml - en - eo - es - et - eu - ext - fa - ff - fi - fiu_vro - fj - fo - fr - frp - fur - fy - ga - gan - gd - gl - glk - gn - got - gu - gv - ha - hak - haw - he - hi - hif - ho - hr - hsb - ht - hu - hy - hz - ia - id - ie - ig - ii - ik - ilo - io - is - it - iu - ja - jbo - jv - ka - kaa - kab - kg - ki - kj - kk - kl - km - kn - ko - kr - ks - ksh - ku - kv - kw - ky - la - lad - lb - lbe - lg - li - lij - lmo - ln - lo - lt - lv - map_bms - mdf - mg - mh - mi - mk - ml - mn - mo - mr - mt - mus - my - myv - mzn - na - nah - nap - nds - nds_nl - ne - new - ng - nl - nn - no - nov - nrm - nv - ny - oc - om - or - os - pa - pag - pam - pap - pdc - pi - pih - pl - pms - ps - pt - qu - quality - rm - rmy - rn - ro - roa_rup - roa_tara - ru - rw - sa - sah - sc - scn - sco - sd - se - sg - sh - si - simple - sk - sl - sm - sn - so - sr - srn - ss - st - stq - su - sv - sw - szl - ta - te - tet - tg - th - ti - tk - tl - tlh - tn - to - tpi - tr - ts - tt - tum - tw - ty - udm - ug - uk - ur - uz - ve - vec - vi - vls - vo - wa - war - wo - wuu - xal - xh - yi - yo - za - zea - zh - zh_classical - zh_min_nan - zh_yue - zu -