See also ebooksgratis.com: no banners, no cookies, totally FREE.

CLASSICISTRANIERI HOME PAGE - YOUTUBE CHANNEL
Privacy Policy Cookie Policy Terms and Conditions
Gebruikerbespreking:Arnobarnard - Wikipedia

Gebruikerbespreking:Arnobarnard

vanuit Wikipedia, die vrye ensiklopedie.

Ek het 'n antwoord gegee in die Geselshoekie op jou vraag. Jcwf 18:13, 4 November 2005 (UTC)

Welkom Arno, hoop jy geniet jou betrokkenheid hier. Vra maar gerus enige vrae wat jy het. 'n Mens is maar aan die begin onseker oor wat om te doen maar later snap 'n mens vinnig hoe die ding werk. Ek het byvoorbeeld aan die begin al die leë skakels begin verwyder omdat ek nie verstaan het dat dit juis die manier is waarop die ensiklopedie hier gebou word nie. --RM 20:00, 4 November 2005 (UTC)

Inhoud

[wysig] Tegnologieterme

On your user page you wrote: 'Ek voel dit is baie belangrik vir die opbou van afrikaans dat hierdie WikiWeb so veel moontlik uitgebrei word. Daar is tans 'n groot tekort aan ordentlike afrikaanse tegnologieterme.' My suggestion would be: look for the Dutch equivalent. Possibly, you need an English-Dutch technical dictionary. Regards, Ad43 13:57, 3 Januarie 2008 (UTC)

Ek neem aan dat Arno dit reeds (hopelik) weet, maar daar is 'n wêreld se verskil tussen Afrikaanse en Nederlandse tegnologieterme, hoofsaaklik omdat die terme ontstaan het na Afrikaans reeds van Nederland geskei het. Mens hoef maar net "Computer"/"Rekenaar" of "Cursor"/"Loper" (of "Merker") te vergelyk om te sien dat dit miskien nie die beste idee is om Nederlandse terminologie as voorbeeld te gebruik nie.
Arno, as jy belang sou stel, ek het twee digitale (*.txt) Afr.-Eng. IT-woordeboeke wat so nou en dan behulpsaam kan wees. Anrie 14:19, 3 Januarie 2008 (UTC)

Of course you are right, but otherwise it might be an useful hint to look for existing Dutch terms as a kind of model in case you are in need of a neologism in Afrikaans. This is the way Low Saxon and various Dutch dialects operate. Do not think that I regard Afrikaans as a dialect, heavens no! Ad43 14:32, 3 Januarie 2008 (UTC)

En moet asseblief nie dink ek is teen Nederlands ingestel nie! Ons moet egter waak teen neologismes, siende dat verifieerbaarheid een van die belangrikste beleide hier is. Onthou: Wikipedia is nie 'n publiseerder van oorspronklike uitvindings nie. Ek klink nou of ek vreeslik kla, maar dit is wel belangrik dat mens van hierdie goed bewus is as mens hier wil bydra. Ad43, jy is natuurlik welkom om in Nederlands te skryf - ons sal jou wel verstaan! Anrie 14:41, 3 Januarie 2008 (UTC)

Natuurlijk, allemaal heel erg waar, maar er zal toch geen bezwaar zijn om af en toe een term te introduceren, als het moet eventueel tussen aanhalingstekens. Is er geen officiële taalcommissie in SA die dit soort dingen regelt? Ad43 14:45, 3 Januarie 2008 (UTC)

Koördineer asb. ook terminologiesake by Wikipedia:Terminologie. Vir rekenaarterme, is daar natuurlik die bladsy by Wikipedia:Rekenaarterme. --Alias 14:49, 3 Januarie 2008 (UTC)

Offisieel is daar die WAT (Woordeboek vir die Afrikaanse Taal) organisasie. Baie tegniese terme bestaan NOG nie in afrikaans nie en dus is dit juis met die uitbreiding en werkskaaf aan hierdie Wikipedia wat sulke woorde gevorm moet word om dan ook later in die WAT opgeneem te word. Arnobarnard 14:55, 3 Januarie 2008 (UTC)

Dan had ik jou dus goed begrepen. We willen natuurlijk geen Wikipedia-principes in de wielen rijden. Ad43 14:58, 3 Januarie 2008 (UTC)

[wysig] Kategorisering

Haai, Arno

Wou maar net dankie sê vir al die kategorisering wat jy die laaste ruk mee besig is. Indien jy ooit enige vrae daaroor het (of wil sien watter vrae ander in die verlede gehad het) is Wikipediabespreking:Kategorisering die regte plek daarvoor. Groete, Anrie 11:26, 7 Januarie 2008 (UTC)

Waarom verwyder jy Kategorie Lande by die bladsye van die verskillende lande? Sou tog sin hê om 'n kategorie te hê waar jy vinnig 'n opsomming van al die landsartikels te hê? --RAM 14:10, 12 Februarie 2008 (UTC)

Oe, ek onthou toe ek dit laas oor 'n ander kategorie voorgestel het, was die Leviete my voorgelees! (Maar darem nou nie so erg nie.) Dit sou ook nuttig geweeg het om 'n vinnige oorsig van alle skilders te hê, sonder dat mens eers op "Duitse skilders", "Spaanse skilders" ens. hoef te kliek, maar mens moet êrens 'n lyn trek. Mens kan wel miskien 'n uitsondering maak met die lande: RAM as jy wil kan jy so iets voorstel by Wikipediabespreking:Kategorisering sodat mens dit deel van die beleid kan maak. Anrie 14:25, 12 Februarie 2008 (UTC)
Hmm... Ek sien dat daar verskillende opinies hieroor is. My redenasie was as volg:Dit is erg moeilik om die lande gelys onder 'Kategorie:Lande' opgedateer te hou EN ook seker te maak dat elke land in die lys OOK na die regte subkategorie verwys. Ek stem saam dat 'n vinnige oorsig nuttig sal wees en ek is bereid om 'n LYS van Lande op te stel wat ek dink die regte metode is om sulke "oorsigte" mee te implementeer. Andersins gaan mens 'Kategorie:Lande wat met K begin' en 'Kategorie:Lande sonder hawens' ens begin opstel. Wat is julle gevoel?
Ek dink om te begin by nouer kategorieë is die verkeerde manier om die ding aan te pak. Lande kan byvoorbeeld subkategorieë kry wat hulle verdeel in kontinente en dan miskien selfs streke. Dit sou 'n logiese wyse wees om sistematies te kategoriseer. As ek die eerste artikel oor 'n Wes-Samoaanse skrywer gaan skryf maak dit sekerlik nie sin om 'n kategorie te skep vir Wes-Samoaanse skrywers nie? Ek stel voor ons begin liewer by die breedste moontlike kategoriebeskrywing en trek hom nouer soos die artikels begin groei. Sien ook Wikipediabespreking:Kategorisering#Kategorisering --RAM 14:02, 13 Februarie 2008 (UTC)

[wysig] Plasing van saadjies

Haai, Arno

Wou net gou sê: saadjies word aan die onderkant van artikels geplaas (nie aan die bo-kant nie). Wanneer jy een aan die bo-kant van 'n artikel sien, dat is dit waarskynlik ek wat dit daar geplaas het voordat ek van beter geweet het. Anrie 16:09, 13 Maart 2008 (UTC)

Regso, dankie.

[wysig] MediaWiki localisation

Hi Arnobarnard. Thank you for your offer. Please go to Betawiki, create a user and follow directions laid out in the welcome message on your talk page. Cheers! Siebrand (kontak) 16:41, 2 April 2008 (UTC)

[wysig] Bietjie laat, maar ...

hierdie kan miskien eendag nuttig wees. Anrie (kontak) 18:13, 31 Mei 2008 (UTC)


aa - ab - af - ak - als - am - an - ang - ar - arc - as - ast - av - ay - az - ba - bar - bat_smg - bcl - be - be_x_old - bg - bh - bi - bm - bn - bo - bpy - br - bs - bug - bxr - ca - cbk_zam - cdo - ce - ceb - ch - cho - chr - chy - co - cr - crh - cs - csb - cu - cv - cy - da - de - diq - dsb - dv - dz - ee - el - eml - en - eo - es - et - eu - ext - fa - ff - fi - fiu_vro - fj - fo - fr - frp - fur - fy - ga - gan - gd - gl - glk - gn - got - gu - gv - ha - hak - haw - he - hi - hif - ho - hr - hsb - ht - hu - hy - hz - ia - id - ie - ig - ii - ik - ilo - io - is - it - iu - ja - jbo - jv - ka - kaa - kab - kg - ki - kj - kk - kl - km - kn - ko - kr - ks - ksh - ku - kv - kw - ky - la - lad - lb - lbe - lg - li - lij - lmo - ln - lo - lt - lv - map_bms - mdf - mg - mh - mi - mk - ml - mn - mo - mr - mt - mus - my - myv - mzn - na - nah - nap - nds - nds_nl - ne - new - ng - nl - nn - no - nov - nrm - nv - ny - oc - om - or - os - pa - pag - pam - pap - pdc - pi - pih - pl - pms - ps - pt - qu - quality - rm - rmy - rn - ro - roa_rup - roa_tara - ru - rw - sa - sah - sc - scn - sco - sd - se - sg - sh - si - simple - sk - sl - sm - sn - so - sr - srn - ss - st - stq - su - sv - sw - szl - ta - te - tet - tg - th - ti - tk - tl - tlh - tn - to - tpi - tr - ts - tt - tum - tw - ty - udm - ug - uk - ur - uz - ve - vec - vi - vls - vo - wa - war - wo - wuu - xal - xh - yi - yo - za - zea - zh - zh_classical - zh_min_nan - zh_yue - zu -