See also ebooksgratis.com: no banners, no cookies, totally FREE.

CLASSICISTRANIERI HOME PAGE - YOUTUBE CHANNEL
Privacy Policy Cookie Policy Terms and Conditions
Antonie van Leeuwenhoek - Wikipedia

Antonie van Leeuwenhoek

vanuit Wikipedia, die vrye ensiklopedie.

Antonie van Leeuwenhoek (Oktober 24, 1632 - Augustus 30, 1723), sy volle name is Thonius Philips van Leeuwenhoek. Hy was 'n Hollandse handelaar en wetenskaplike van Delft, Nederland. Antonie is bekend as die "vader van mikro-biologie". Hy was die eerste persoon wat 'n eensellige organisme gesien en beskryf het. Dit het hy gedoen deur die gebruik te maak van sy handgemaakte mikroskope. Hy was ook die eerste persoon wat aanekeninge gemaak het oor spierweefsels, bakterie, spermatozoa en bloed.

Gedurig sy leeftyd het Leeuwenhoek oor die 500 optiese lense gebruik. Hy het ook meer as 400 verskillende soorte mikroskope gemaak, waarvan net 9 nog bestaan. Sy mikroskope het uit silwer of koper raamwerk bestaan wat lense in posisie gehou het. Die wat nog oorgebly het na al die jare, kan tot 275 keer vergroot. Daar word vermoed dat van Leeuwenhoek se mikroskope tot 500 keer kan vergroot.


aa - ab - af - ak - als - am - an - ang - ar - arc - as - ast - av - ay - az - ba - bar - bat_smg - bcl - be - be_x_old - bg - bh - bi - bm - bn - bo - bpy - br - bs - bug - bxr - ca - cbk_zam - cdo - ce - ceb - ch - cho - chr - chy - co - cr - crh - cs - csb - cu - cv - cy - da - de - diq - dsb - dv - dz - ee - el - eml - en - eo - es - et - eu - ext - fa - ff - fi - fiu_vro - fj - fo - fr - frp - fur - fy - ga - gan - gd - gl - glk - gn - got - gu - gv - ha - hak - haw - he - hi - hif - ho - hr - hsb - ht - hu - hy - hz - ia - id - ie - ig - ii - ik - ilo - io - is - it - iu - ja - jbo - jv - ka - kaa - kab - kg - ki - kj - kk - kl - km - kn - ko - kr - ks - ksh - ku - kv - kw - ky - la - lad - lb - lbe - lg - li - lij - lmo - ln - lo - lt - lv - map_bms - mdf - mg - mh - mi - mk - ml - mn - mo - mr - mt - mus - my - myv - mzn - na - nah - nap - nds - nds_nl - ne - new - ng - nl - nn - no - nov - nrm - nv - ny - oc - om - or - os - pa - pag - pam - pap - pdc - pi - pih - pl - pms - ps - pt - qu - quality - rm - rmy - rn - ro - roa_rup - roa_tara - ru - rw - sa - sah - sc - scn - sco - sd - se - sg - sh - si - simple - sk - sl - sm - sn - so - sr - srn - ss - st - stq - su - sv - sw - szl - ta - te - tet - tg - th - ti - tk - tl - tlh - tn - to - tpi - tr - ts - tt - tum - tw - ty - udm - ug - uk - ur - uz - ve - vec - vi - vls - vo - wa - war - wo - wuu - xal - xh - yi - yo - za - zea - zh - zh_classical - zh_min_nan - zh_yue - zu -