Amharies
vanuit Wikipedia, die vrye ensiklopedie.
Belangrike Semitiese taal wat in Ethiopië ampstaal en omgangstaal is. Daar is ook 'n Amharies-sprekende minderheid in Israel.
Amharies het haar eie alfabet waarin dié taal se naam አማርኛ geskryf word.