Hond
vanuit Wikipedia, die vrye ensiklopedie.
Honde is vierbenige soogdiere, naverwant aan wolwe. Verskeie rasse is geteel vir 'n verskeidenheid eienskappe; aanvanklik veral vir jagdoeleindes. Honde word deesdae vir troeteldiere asook vir 'n verskeidenheid werke gebruik.
[wysig] Enkele rasse
- Labrador
- Duitse Herdershond
- Foksterriër
Vir woordeboekinligting, sien die bladsy hond op WikiWoordeboek |