vanuit Wikipedia, die vrye ensiklopedie.
8 Oktober is die 281ste dag van die jaar in die Gregoriaanse kalender (282ste in skrikkeljare). Daar volg nog 84 dae.
- 1913 - 'n Noorweegse meisie, genaamd Solveig Gunbjörg Jacobsen, word die eerste kind wat in Antarktika gebore is.
- 1967 - Che Guevara, 'n Argentyns-gebore mediese dokter, Marxistiese revolusionêre en Kubaanse guerrillaleier, word naby La Higuera, Bolivia in gevangenis geneem.
[wysig] Geboortes
[wysig] Sterftes
[wysig] Vakansies, vierings, en waarmeningsdae
Dae in die Geskiedenis