25 Oktober
vanuit Wikipedia, die vrye ensiklopedie.
Inhoud |
[wysig] Gebeure
- 1415 – Honderdjarige Oorlog: Hendrik V van Engeland en sy lig gepantserde infanterie en boogskutters verslaan die swaar gepantserde Franse kavallerie tydens die Slag van Agincourt .
- 1854 - Storm van die Ligte Brigade: Lord Cardigan lei sy kavallerie in 'n rampspoedige stormloop in die Slag van Balaclava tydens die Krimoorlog.
- 1944 - Die Slag van Leyte Golf verseker die nederlaag van die Keiserlike Japannese Vloot in die Stille-oseaanoorlog tydens die Tweede Wêreldoorlog.
- 1971 – Die Volksrepubliek van Sjina vervang die Republiek van Sjina (Taiwan) as Sjina se verteenwoordiger in die Verenigde Nasies.
[wysig] Geboortes
[wysig] Sterftes
[wysig] Vakansies, vierings, en waarmeningsdae
- Feesdag van Pous Bonifatius I in die Rooms-Katolieke Kerk.
10-23 | 10-24 | 10-25 | 10-26 | 10-27 |