vanuit Wikipedia, die vrye ensiklopedie.
29 April is die 119de dag van die jaar in die Gregoriaanse kalender (120de in skrikkeljare). Daar volg nog 246 dae.
[wysig] Geboortes
- 1863 - William Randolph Hearst, uitgewer, onderwerp van die film Citizen Kane (d. 1951)
- 1885 - Egon Erwin Kisch, joernalis en outeur (d. 1948)
- 1893 - Harold Urey, chemikus, wenner van die Nobelprys vir chemie (d. 1981)
- 1894 - Paul Hörbiger (d. 1981)
- 1899 - Duke Ellington, pianis, groepleier (d. 1974)
- 1901 - Hirohito, Japanese keiser (d. 1989)
- 1907 - Fred Zinnemann, filmregiseur (d. 1997)
- 1909 - Tom Ewell, akteur (d. 1994)
- 1919 - Celeste Holm, aktrise
- 1920 - Harold Shapero, komponis
- 1929 - Walter Kempowski, outeur
- 1931 - Frank Auerbach, skilder
- 1931 - Lonnie Donegan, musikant (d. 2002)
- 1933 - Rod McKuen, digter, komponis
- 1933 - Mark Eyskens, Belgiese minister en Eerste Minister
- 1936 - Zubin Mehta, musikant
- 1937 - Jill Paton Walsh, skrywer
- 1946 - John Waters, skrywer
- 1947 - Tommy James, musikant
- 1947 - Olavo de Carvalho, filosoof
- 1951 - Dale Earnhardt, NASCAR-renjaer (d. 2001)
- 1952 - David Icke, kontroversiële sameswering skrywer
- 1954 - Jerry Seinfeld, komediant, akteur, skrywer, regisseur
- 1955 - Kate Mulgrew, aktrise
- 1957 - Daniel Day-Lewis, akteur
- 1958 - Michelle Pfeiffer, aktrise
- 1958 - Eve Plumb, aktrise The Brady Bunch
- 1960 - Robert J. Sawyer, skrywer
- 1964 - Federico Castelluccio, akteur
- 1966 - Phil Tufnell, krieketspeler
- 1968 - Carnie Wilson, sanger
- 1969 - Master P, rap-musikant, komponis, akteur, atleet, sportagent
- 1970 - Andre Agassi, tennisspeler
- 1970 - Uma Thurman, aktrise
[wysig] Sterftes
- 998 - Crescentius II, 'van die marmer perd'. Opgehang deur keiser Otto III.
- 1707 - George Farquhar, Ierse dramaturg
- 1937 - William Gillette, akteur
- 1951 - Ludwig Wittgenstein, filosoof
- 1980 - Alfred Hitchcock, regisseur
[wysig] Vakansies, vierings, en waarmeningsdae
- Romeinse Ryk - Tweede dag van die Floralia ter ere van Flora