3 April
vanuit Wikipedia, die vrye ensiklopedie.
3 April is die 93ste dag van die jaar in die Gregorian Kalender (94ste in 'n skrikkeljaar). Daar is nog 272 dae in hierdie jaar.
Inhoud |
[wysig] Gebeure
- 1885 - Gottlieb Daimler verkry 'n Duitse patent vir sy motorontwerp.
- 1922 - Joseph Stalin volg Lenin op as leier van die Sowjet-Unie.
- 1941 - Hongaarse en Nazi troepe masjeer Yugoslavië binne.
- 1948 - President Harry Truman teken die Marshall-plan wat $5 biljoen toestaan vir hulp aan 16 lande.
- 1966 - Die Sowjet-ruimtetuig Luna 10 word die eerste ruimtetuig om om die Maan te wentel.
- 1968 - Elvis Presley sing "Heartbreak Hotel" op die Milton Berle Show met ongeveer 25% van die Verenigde State se populasie wat toekyk.
- 1968 - Simon en Garfunkel stel die album Bookends vry.
- 1968 - Martin Luther King Jr. gee sy "mountaintop" toespraak.
- 1975 - Bobby Fischer weier om teen Anatoly Karpov te speel, en verloor so sy skaaktitel.
- 1986 - IBM lewer die eerste skootrekenaar, die PC Convertible.
[wysig] Geboortes
- 1783 - Washington Irving, skrywer (1859).
- 1822 - Edward Everett Hale, skrywer (1909).
- 1823 - William Marcy Tweed, politikus (1878).
- 1866 - James Barry Munnik Hertzog, politikus (1942)
- 1898 - George Jessel, komediant (1981).
- 1904 - Sally Rand, danser (d. 1979)
- 1907 - Iron Eyes Cody, akteur (d. 1999)
- 1924 - Doris Day, akteur.
- 1924 - Marlon Brando, akteur.
- 1925 - Tony Benn, politikus.
- 1926 - Gus Grissom, ruimtevaarder (1967).
- 1930 - Helmut Kohl, politikus, Duitse kanselier.
- 1934 - Jane Goodall, dierkundige.
- 1942 - Marsha Mason, aktrise
- 1942 - Wayne Newton, sanger
- 1944 - Tony Orlando, musikant
- 1949 - Richard Thompson, musikant
- 1958 - Alec Baldwin, akteur.
- 1959 - David Hyde Pierce, akteur.
- 1961 - Eddie Murphy, akteur en komediant.
- 1962 - Mike Ness, musikant ("Social Distortion")
- 1968 - Sebastian Bach, musikant ("Skid Row")
- 1969 - Paul E.M. Phillips, wetenskaplike
[wysig] Sterftes
- 1287 - Pous Honorius IV
- 1859 - Washington Irving, skrywer.
- 1868 - Franz Berwald, komponis
- 1882 - Jesse James
- 1897 - Johannes Brahms, komponis.
- 1932 - Wilhelm Ostwald, chemikus.
- 1950 - Kurt Weill, komponis.
- 1986 - Richard Manuel, musikant ("The Band")
- 1988 - Milt Caniff, spotprenttekenaar.
- 1990 - Sarah Vaughn, sanger.
- 1991 - Graham Greene, skrywer.
[wysig] Vakansies, vierings, en waarnemingsdae
Sien ook bewegende vakansies, vierings, en waarnemingsdae.
Hierdie dag in die geskiedenis: 2 April 3 April 4 April