1958
vanuit Wikipedia, die vrye ensiklopedie.
1958 |
◄ | 19de eeu | ◄ 20ste eeu ► | 21ste eeu | ► ◄ ◄ | ◄ | 1953 | 1954 | 1955 | 1956 | 1957 | ◄ 1958 ► | 1959 | 1960 | 1961 | 1962 | 1963 | ► | ► ► |
[wysig] Gebeure
- Suid-Afrika - Hendrik Frensch Verwoerd word die Sesde en Laaste Eerste Minister van die Unie van Suid-Afrika
- Johannes XXIII word Pous.
- 14 Julie - Irakse "Vrye Offisiere" onder leiding van Abdul Karim Kassem werp die Irakse regering omver.
- 3 Desember - Nederlandse besighede word in Indonesië genasionaliseer.
- 18 Desember - Die eerste uisending deur 'n kommunikasie uitsaaisateliet word gemaak in die Verenigde State.
- 21 Desember - Genl. Charles de Gaulle word President van Frankryk
[wysig] Geboortes
- 3 April - Alec Baldwin, Amerikaanse akteur
- 5 April - Johan Kriek, tennisspeler
- 10 April - Kenneth Babyface Edmonds, Amerikaanse sanger
- 6 September - David Rattray, Suid-Afrikaanse geskiedkundige († 2007)
- 30 Oktober - Brümilda van Rensburg, Suid-Afrikaanse aktrise
[wysig] Sterftes
- Pous Pius XII
- 24 Augustus - Johannes Gerhardus Strijdom, Eerste Minister van Suid-Afrika