17 April
vanuit Wikipedia, die vrye ensiklopedie.
April 17 is die 107ste dag van die jaar in die Gregoriaanse kalender (108ste in 'n skrikkeljaar). Daar is nog 258 dae in hierdie jaar.
<< | April 2008 | >> | ||||
So | Ma | Di | Wo | Do | Vr | Sa |
1 | 2 | 3 | 4 | 5 | ||
6 | 7 | 8 | 9 | 10 | 11 | 12 |
13 | 14 | 15 | 16 | 17 | 18 | 19 |
20 | 21 | 22 | 23 | 24 | 25 | 26 |
27 | 28 | 29 | 30 | |||
Al die dae |
Inhoud |
[wysig] Gebeure
- 1492 Christophorus Columbus teken 'n kontrak met Spanje om na Asië te seil vir speserye.
- 1521 Martin Luther word ge-ekskommunikeer.
- 1524 - Giovanni da Verrazano bereik New York hawe.
- 1861 Virginia skei van die VSA.
- 1906 San Francisco-aardbewing.
- 1924 - Metro-Goldwyn-Mayer ateljee word gevorm
- 1941 Joego-Slawië gee oor aan Duitsland tydens die Tweede Wêreldoorlog.
- 1961 Die Bay of Pigs-inval van Kuba begin.
- 1964 - Ford Motor Maatskapy onthul die Mustang motorkar.
- 1969 Sirhan Sirhan word gevonnis vir die sluipmoord op Robert F. Kennedy.
- 1969 Die voorsitter van die Kommunisteparty in Tsjeggo-Slowakye, Alexander Dubcek, word ontslaan.
- 1970 Die Apollo 13-ruimtetuig keer veilig terug.
- 1975 Die Khmer Rouge neem Kambodja oor.
- 2001 Dwaalboeke kom tot stand met die loodsing van BookCrossing.com
[wysig] Geboortes
- 1598 Giovanni Riccioli, sterrekundige (†1671-05-25).
- 1837 - J.P. Morgan, finansier, kunsversamelaar, filantroop (d. 1913)
- 1882 Artur Schnabel, pianis (†1951-08-15).
- 1885 Isak Dinesen, skrywer (†1962-09-07).
- 1893 - Irene Castle, danseres (d. 1969)
- 1894 Nikita Khrushchev, politikus (†1971-09-11).
- 1897 Thornton Wilder, skrywer (†1975-12-07).
- 1903 - Morgan Taylor, atleet
- 1915 - Joe Foss, soldaat, politikus(d. 2003)
- 1918 William Holden, akteur (†1981-11-16).
- 1923 Lindsay Anderson, regiseur (†1994-08-30).
- 1923 - Harry Reasoner, journalis (d. 1991)
- 1929 - James Last, musikant
- 1940 - Anja Silja, sopraan
- 1948 - Jan Hammer, komponis
- 1951 - Olivia Hussey, aktrise
- 1954 - Blackbyrd McKnight, musikant (P Funk)
- 1954 Riccardo Patrese, renjaer.
- 1957 Nick Hornby, skrywer.
- 1967 Liz Phair, musikant.
- 1972 - Jennifer Garner, aktrise
[wysig] Sterftes
- 858 - Pous Benedictus III.
- 1761 - Thomas Bayes wiskundige (1702/).
- 1790 - Benjamin Franklin, politikus (1706-01-17/).
- 1843 - Samuel Morey, Amerikaanse uitvinder
- 1891 - Alexander Mackenzie, politikus (1822-01-28/).
- 1942 - Jean Perrin fisikus (1870-09-30/).
- 1960 - Eddie Cochran, musikant
- 1967 - Red Allen, jazz musikant (b. 1908)
- 1998 - Linda McCartney, musikant
[wysig] Vakansies en vierings
- Feesdag van Pous Anicetus van die Rooms-Katolieke Kerk.