See also ebooksgratis.com: no banners, no cookies, totally FREE.

CLASSICISTRANIERI HOME PAGE - YOUTUBE CHANNEL
Privacy Policy Cookie Policy Terms and Conditions
Westminster-stelsel - Wikipedia

Westminster-stelsel

vanuit Wikipedia, die vrye ensiklopedie.

Volgens die Westminster-stelsel word 'n land vir die doeleindes van 'n verkiesing in kiesafdelings verdeel nadat die gemiddelde getal kiesers per kiesafdeling volgens die sensussyfers bepaal is.

Die stelsel bevoordeel gewoonlik groot partye, omdat klein partye, veral dié wie se steun wyd verspreid is, dit moeilik vind om verteenwoordigers verkies te kry. Die stelsel, anders as proporsionele verteenwoordiging, lei nie tot 'n regstreekse weerspieëling van die kiesers se wil nie, omdat 'n lid teoreties verkies kan word met so min as 20% plus een stem, in kiesafdelings waar daar 'n vyfhoekige stryd is. Die stelsel is van 1910 tot 1994 gebruik om lede van die Suid-Afrikaanse Volksraad te verkies. Dit het meegebring dat die Nasionale Party die Verenigde Party in 1948 verslaan het, hoewel eersgenoemde net 401 834 teenoor die V.P. se 524 230 gekry het.

Sommige voorstanders van die stelsel beweer dit lei altyd tot 'n duidelike meerderheid, terwyl proporsionele verteenwoordiging aanleiding gee tot splinterpartytjies en 'n onstabiele, soms minderheidsregering. Die argument word veral in die Engeland gebruik, maar in der waarheid lyk dit volgens huidige peilings asof nie een van die drie vernaamste partye 50% van die setels in die Britse Laer Huis in die volgende verkiesing sal kan wen nie.


aa - ab - af - ak - als - am - an - ang - ar - arc - as - ast - av - ay - az - ba - bar - bat_smg - bcl - be - be_x_old - bg - bh - bi - bm - bn - bo - bpy - br - bs - bug - bxr - ca - cbk_zam - cdo - ce - ceb - ch - cho - chr - chy - co - cr - crh - cs - csb - cu - cv - cy - da - de - diq - dsb - dv - dz - ee - el - eml - en - eo - es - et - eu - ext - fa - ff - fi - fiu_vro - fj - fo - fr - frp - fur - fy - ga - gan - gd - gl - glk - gn - got - gu - gv - ha - hak - haw - he - hi - hif - ho - hr - hsb - ht - hu - hy - hz - ia - id - ie - ig - ii - ik - ilo - io - is - it - iu - ja - jbo - jv - ka - kaa - kab - kg - ki - kj - kk - kl - km - kn - ko - kr - ks - ksh - ku - kv - kw - ky - la - lad - lb - lbe - lg - li - lij - lmo - ln - lo - lt - lv - map_bms - mdf - mg - mh - mi - mk - ml - mn - mo - mr - mt - mus - my - myv - mzn - na - nah - nap - nds - nds_nl - ne - new - ng - nl - nn - no - nov - nrm - nv - ny - oc - om - or - os - pa - pag - pam - pap - pdc - pi - pih - pl - pms - ps - pt - qu - quality - rm - rmy - rn - ro - roa_rup - roa_tara - ru - rw - sa - sah - sc - scn - sco - sd - se - sg - sh - si - simple - sk - sl - sm - sn - so - sr - srn - ss - st - stq - su - sv - sw - szl - ta - te - tet - tg - th - ti - tk - tl - tlh - tn - to - tpi - tr - ts - tt - tum - tw - ty - udm - ug - uk - ur - uz - ve - vec - vi - vls - vo - wa - war - wo - wuu - xal - xh - yi - yo - za - zea - zh - zh_classical - zh_min_nan - zh_yue - zu -