See also ebooksgratis.com: no banners, no cookies, totally FREE.

CLASSICISTRANIERI HOME PAGE - YOUTUBE CHANNEL
Privacy Policy Cookie Policy Terms and Conditions
Vryheidsbeeld - Wikipedia

Vryheidsbeeld

vanuit Wikipedia, die vrye ensiklopedie.

Hierdie artikel moet skoongemaak of andersins verbeter word.

Hierdie artikel voldoen nie tans aan die hoë standaarde van kwaliteit waarna Wikipedia streef nie. Voel vry om self in te spring en verbeterings te maak, en verwyder hierdie kennisgewing ná die tyd. Vir meer hulp, sien die redigeringshulp. Daar is moontlik kommentaar in die artikel of op die besprekingsblad wat verbeter moet word.

DIE neus is 1,4 meter lank—min of meer so lank soos ’n kind van tien. Die indrukwekkende Vryheidstandbeeld (Statue of Liberty), wat oor Liberty Island in die New Yorkse hawe troon, is in 1884 deur Frankryk aan Amerika geskenk om die eeufees te gedenk van die Amerikaanse onafhanklikheidsverklaring (in 1776).

Die 46 meter hoë Vryheidstandbeeld is ontwerp deur Gustave Eiffel (van Eiffeltoring-faam), in Parys gebeeldhou deur die Franse beeldhouer Auguste Bartholdi en in New York weer aanmekaargesit. Die amptelike naam van die beeld is Liberty Enlightening the World.

Dit is ’n hol koperbeeld wat gesteun word deur ’n sentrale toring van ystersuile met ’n geraamte van dwarsbalke. ’n Kronkeltrap loop van die voetstuk na die kroon en nog een na die fakkel.

In “Liberty” se regterhand is die vryheidsfakkel; in haar linkerhand ’n gedenkplaat met die inskripsie “July 4 1776”. Gebreekte kettings lê aan haar voete.


aa - ab - af - ak - als - am - an - ang - ar - arc - as - ast - av - ay - az - ba - bar - bat_smg - bcl - be - be_x_old - bg - bh - bi - bm - bn - bo - bpy - br - bs - bug - bxr - ca - cbk_zam - cdo - ce - ceb - ch - cho - chr - chy - co - cr - crh - cs - csb - cu - cv - cy - da - de - diq - dsb - dv - dz - ee - el - eml - en - eo - es - et - eu - ext - fa - ff - fi - fiu_vro - fj - fo - fr - frp - fur - fy - ga - gan - gd - gl - glk - gn - got - gu - gv - ha - hak - haw - he - hi - hif - ho - hr - hsb - ht - hu - hy - hz - ia - id - ie - ig - ii - ik - ilo - io - is - it - iu - ja - jbo - jv - ka - kaa - kab - kg - ki - kj - kk - kl - km - kn - ko - kr - ks - ksh - ku - kv - kw - ky - la - lad - lb - lbe - lg - li - lij - lmo - ln - lo - lt - lv - map_bms - mdf - mg - mh - mi - mk - ml - mn - mo - mr - mt - mus - my - myv - mzn - na - nah - nap - nds - nds_nl - ne - new - ng - nl - nn - no - nov - nrm - nv - ny - oc - om - or - os - pa - pag - pam - pap - pdc - pi - pih - pl - pms - ps - pt - qu - quality - rm - rmy - rn - ro - roa_rup - roa_tara - ru - rw - sa - sah - sc - scn - sco - sd - se - sg - sh - si - simple - sk - sl - sm - sn - so - sr - srn - ss - st - stq - su - sv - sw - szl - ta - te - tet - tg - th - ti - tk - tl - tlh - tn - to - tpi - tr - ts - tt - tum - tw - ty - udm - ug - uk - ur - uz - ve - vec - vi - vls - vo - wa - war - wo - wuu - xal - xh - yi - yo - za - zea - zh - zh_classical - zh_min_nan - zh_yue - zu -