Vasalstaat
vanuit Wikipedia, die vrye ensiklopedie.
'n Vasalstaat is 'n staat wat afhanklik is op of skatpligtig is tot 'n ander staat, gereeld na 'n oorlog.
In antieke geskiedenis het groot ryke baie keer bufferstate geskep om hulself te beskerm teen 'n onverwagse inval.
Die antieke koninkryk van Macedonië in die huidige noordelike Griekeland was 'n vasalstaat van die Persiese Ryk.
[wysig] Lys van vasalstate
Hierdie is 'n lys van vasalstate deur geskiedenis. Die vasalstaat word self eers genoem, met die heerser in hakies.
- Nubië (Egipte)
- Macedonië (Persiese Ryk)
- Moldawië (Ottomaanse Ryk)
- Herodiaanse Judea (Romeinse Ryk)
- Armenië (Romeinse Ryk)
- Walachye (Hongarye, Ottomaanse Ryk)
- die Bataafse Republiek (Frankryk)
- Mantsjoekwo (Japan)
Sien ook Skynbewind