See also ebooksgratis.com: no banners, no cookies, totally FREE.

CLASSICISTRANIERI HOME PAGE - YOUTUBE CHANNEL
Privacy Policy Cookie Policy Terms and Conditions
Wikipediabespreking:Uitgesoekte herdenkings - Wikipedia

Wikipediabespreking:Uitgesoekte herdenkings

vanuit Wikipedia, die vrye ensiklopedie.

Miskien net belangrik om te noem vir ingeval 'n bus my trap: daar is reeds 'n hele paar van hierdies gedoen met name in die formaat van Template:April 15 selektiewe herdenkings ens. Meeste is in daardie tyd van die jaar. Ek hou nie werklik van die name nie, so ons kan hulle maar skuif as ons daar kom. Ek neem aan die gebruik van subbladsye (.../1 Januarie...) is soos die Engels?

Ek voel nogal sterk daaroor dat ons nie so 'n sterk amerikaanse karakter in ons voorblad moet hê nie. Ek sou eerder minder items hê wat meer van 'n globale belang is, of miskien van belang vir Afrikaanssprekendes en miskien vir mense van Suidelike Afrika.

Ivm teenwoordige vs verlede tyd: dit lyk vir my die huidige ene (3 Januarie) gebruik in elkgeval teenwoordige tyd, en dit is wat ek sou verkies. Dit beteken dat ons makliker vanaf die gewone datumartikels sal kan kopiëer. --Alias 00:02, 4 01 2005 (UTC)

Dankie, dis goeie punte en ek stem saam. Ek het nie besef daar is al vantevore hieraan gewerk tot ná ek reeds redelik ver gevorder het nie :) Maar ek sal bietjie van die werk wat daarin is terugwerk. Die subbladsye is inderdaad vanuit en.wp.
Die sterk amerikaanse karakter is debatteerbaar; daar is hewige gevegte op en.wp júís oor hierdie aantygings, so die herdenkings, huidige gebeure, voorblad, ens., word alles sterk dopgehou om 'n wêreldwye verteenwoordiging te hê. Maar in prinsiep stem ek saam dat ons vanaf 'n Amerikosentriese beleid kan wegbly.
Daai is ook een waar ek eers die beleid net so vertaal het sonder om eers die individuele datums se vertaling uit te probeer: dis inderdaad makliker om teenwoordige tyd in afrikaans te gebruik, want verlede tyd beslommer jou sinskonstruksie verskriklik. So ek dink ons moet vir af.wp dit 'n beleid maak om teenwoordige tyd dwarsdeur te gebruik (wat ek gedoen het, nieteenstaande die beleidblad). --Dewet 05:35, 4 01 2005 (UTC)

[wysig] Brokkieblokkies

Het het pas Sjabloon:Brokkieblokkie geskep wat vir die "Het u geweet" op die voorblad se administrasie (sien Wikipedia:Interessante brokkies). Miskien is dit ook nuttig vir die datumbladsye. --Alias 10:07, 31 Maart 2006 (UTC)


aa - ab - af - ak - als - am - an - ang - ar - arc - as - ast - av - ay - az - ba - bar - bat_smg - bcl - be - be_x_old - bg - bh - bi - bm - bn - bo - bpy - br - bs - bug - bxr - ca - cbk_zam - cdo - ce - ceb - ch - cho - chr - chy - co - cr - crh - cs - csb - cu - cv - cy - da - de - diq - dsb - dv - dz - ee - el - eml - en - eo - es - et - eu - ext - fa - ff - fi - fiu_vro - fj - fo - fr - frp - fur - fy - ga - gan - gd - gl - glk - gn - got - gu - gv - ha - hak - haw - he - hi - hif - ho - hr - hsb - ht - hu - hy - hz - ia - id - ie - ig - ii - ik - ilo - io - is - it - iu - ja - jbo - jv - ka - kaa - kab - kg - ki - kj - kk - kl - km - kn - ko - kr - ks - ksh - ku - kv - kw - ky - la - lad - lb - lbe - lg - li - lij - lmo - ln - lo - lt - lv - map_bms - mdf - mg - mh - mi - mk - ml - mn - mo - mr - mt - mus - my - myv - mzn - na - nah - nap - nds - nds_nl - ne - new - ng - nl - nn - no - nov - nrm - nv - ny - oc - om - or - os - pa - pag - pam - pap - pdc - pi - pih - pl - pms - ps - pt - qu - quality - rm - rmy - rn - ro - roa_rup - roa_tara - ru - rw - sa - sah - sc - scn - sco - sd - se - sg - sh - si - simple - sk - sl - sm - sn - so - sr - srn - ss - st - stq - su - sv - sw - szl - ta - te - tet - tg - th - ti - tk - tl - tlh - tn - to - tpi - tr - ts - tt - tum - tw - ty - udm - ug - uk - ur - uz - ve - vec - vi - vls - vo - wa - war - wo - wuu - xal - xh - yi - yo - za - zea - zh - zh_classical - zh_min_nan - zh_yue - zu -