See also ebooksgratis.com: no banners, no cookies, totally FREE.

CLASSICISTRANIERI HOME PAGE - YOUTUBE CHANNEL
Privacy Policy Cookie Policy Terms and Conditions
Tunguska-M1 - Wikipedia

Tunguska-M1

vanuit Wikipedia, die vrye ensiklopedie.

Die "Toenghoeska" lugverdedigingstelsel. Foto van Field Artillery Magazine.
Die "Toenghoeska" lugverdedigingstelsel. Foto van Field Artillery Magazine.

Die 2K22M Tunguska-M1 (Russiese 2K22 "Тунгуска" - Toenghoeska Rivier) is 'n van Russiese afkomst, ruspbande alles-in-één Lug-tot-grond artillerie/missiel sisteem. Dit moet vliegtuie, helikopters, en bomme kan neerskiet ongeag die weersomstandighede, dag of nag. Die hoofdoel van ervan is om infanterie(voertuie) en konvooie te beskerm. Die geheel wordt uitgeken aan sy GRAU nommer 2K22M, maar die vervoermiddel self is 'n 2S6M. Die Toenghoeska-sisteem bestaan uit 'n 30mm-dubbelloop lugafweer artillerie plus 4 of 8 kortafstand missiele. Die NAVO-gelyke is die Duitse Gepard lugafweer artillerie met 'n verskil dat die Gepard met geen missile toegerus is.

'n Enkele Toenghoeska-sisteem kos ongeveer 8 miljoen USD.

Inhoud

[wysig] Ontwikkeling

  • Die sisteemontwikkeling is in 1970 begin met die bedoeling om die ZSU-23-4 te vervang. Die eerste Toenghoeska's had eers 4 missiele maar is later uitgebreid om 8 missiele te huisves.

Die Toenghoeska is ontwikkeld om helikopterverassingsaanvalle, soos wanneer 'n Rooivalk agter 'n koppie verskuil en plotseling 'n missiel afvuur, bliksemsnel te kan teen te werk.

In 1982 was die Toenghoeska-sisteem operasioneel gereed verklaard maar pas in 1986 was dit operasioneel ontplooid.

[wysig] Beskrywing

Die voertuigromp word ook gebruik op die Buk-1M (NAVO:SA-11 Gadfly) en [[SA-15|Tor-M1 (NAVO:SA-15)]]. 'n Toenghoeska word bediend deur 'n 3-koppig bemanning: gesagvoerder, radarbediening/kannonier en drywer. Agter op die geskutskoepel is 'n J-band 1RL144M volgradar(NAVO:Hot Shot) met 'n ontvangssterkte van 18km. Dit kan doele opvang wat op 15m vlieg. Die radar is toegerust met 'n C/D-band IFF met die GRAU-code 1RL138.

Die sisteem kan bewegend skietend maar om missiele te skiet moet die sisteem staties wees. Die sisteem kan volledig autonoom doele aanval, semi autonoom met die radar wat informasie beskikbaar maak aan die kannonier, of 'n optiese metode, die radar voorsien dan die afstandsinformasie.

Die 9M311 (NATO: SA-19/SA-N-11)missiele van die sisteem is dieselfde as die CIWS Kashtan, dit word in opties gelanseerd maar die radar stuur die missiele aan.

[wysig] In gebruik deur

  • Indië - 50 sisteme
  • Rusland
  • Oekraine
  • Belarus (Wit Rusland)
  • Sjabloon:BLR
  • Armenie
  • Peru [1]
  • Algerye
  • Myanmar - 24 sisteme

[wysig] Kenmerke

  • Gevaargebied
    • Missiel: 2.4 tot 8.0 km (10 km met 'n 9M311-1M missile)
    • Kannon: 0.2 tot 4.0 km
  • Gevaargebied op hoogtes
    • Missiel: 150 tot 3500 m
    • Kannon: 0 to 4000 m
  • Gewaarwording en reaksietyd 8 sekonde
  • Maksimale teikenspoed: 500 m/s
  • Voertuig gewig: 34,000 kg
  • Lengte: 7.93 m
  • Breedte: 3.24 m
  • Hoogte:
    • Radar in gebruikt: 4.01 m
    • Radar slaapstand: 3.36 m
  • Road speed: 65 km/h
  • Motore: V-46-4 780 hp met turboaangejaagde V-12 waterverkoeling van 'n 4 tak diesel.
  • Bemanning: 4
  • Kannon ammunisie: 2 x 2 x 30 mm 2A38M (1904 rondes)
    • Skietsnelheid: 4,800 rpm
    • Beweeglikheid: +87 tot -10 grade
  • Missiele: 8 x 9M311 SAM (Geleidingsisteem semi-outomaties, radio gestuurd, met optiese sigveld.


[wysig] Informasie webwerf

[wysig] Naslagwerk


aa - ab - af - ak - als - am - an - ang - ar - arc - as - ast - av - ay - az - ba - bar - bat_smg - bcl - be - be_x_old - bg - bh - bi - bm - bn - bo - bpy - br - bs - bug - bxr - ca - cbk_zam - cdo - ce - ceb - ch - cho - chr - chy - co - cr - crh - cs - csb - cu - cv - cy - da - de - diq - dsb - dv - dz - ee - el - eml - en - eo - es - et - eu - ext - fa - ff - fi - fiu_vro - fj - fo - fr - frp - fur - fy - ga - gan - gd - gl - glk - gn - got - gu - gv - ha - hak - haw - he - hi - hif - ho - hr - hsb - ht - hu - hy - hz - ia - id - ie - ig - ii - ik - ilo - io - is - it - iu - ja - jbo - jv - ka - kaa - kab - kg - ki - kj - kk - kl - km - kn - ko - kr - ks - ksh - ku - kv - kw - ky - la - lad - lb - lbe - lg - li - lij - lmo - ln - lo - lt - lv - map_bms - mdf - mg - mh - mi - mk - ml - mn - mo - mr - mt - mus - my - myv - mzn - na - nah - nap - nds - nds_nl - ne - new - ng - nl - nn - no - nov - nrm - nv - ny - oc - om - or - os - pa - pag - pam - pap - pdc - pi - pih - pl - pms - ps - pt - qu - quality - rm - rmy - rn - ro - roa_rup - roa_tara - ru - rw - sa - sah - sc - scn - sco - sd - se - sg - sh - si - simple - sk - sl - sm - sn - so - sr - srn - ss - st - stq - su - sv - sw - szl - ta - te - tet - tg - th - ti - tk - tl - tlh - tn - to - tpi - tr - ts - tt - tum - tw - ty - udm - ug - uk - ur - uz - ve - vec - vi - vls - vo - wa - war - wo - wuu - xal - xh - yi - yo - za - zea - zh - zh_classical - zh_min_nan - zh_yue - zu -